Operasie voordat jy mag intrek Daar is ‘n nedersetting in Antarktika genaamd Villas Las Estrellas met ‘n skool, ‘n poskantoor, basiese winkels, ‘n bank en ‘n klomp huise. Dit is soos ander dorpies met sub-zero temperature, behalwe vir een ding: Gesinne moet ‘n operasie ondergaan om in te trek. Stel jou voor dat jy jou...
Tag: operasie
Krieket-legende Mike Procter sterf tydens operasie
Krieket-legende Mike Procter sterf tydens operasie Die voormalige veelsydige krieketspeler, Mike Procter, is in die ouderdom van 77 oorlede. Sy familie sê hy het gister na komplikasies tydens ‘n operasie gesterf. Procter het sewe toetse vir Suid-Afrika gespeel voor die land in 1970 weens apartheid uit internasionale krieket verban is. Hy het 14 seisoene die...
Bibi se soldate voer operasie in hospitaal uit
Bibi se soldate voer operasie in hospitaal uit Israelse spesiale magte het ‘n aanval uitgevoer op die Nasser-hospitaal in Gaza, die grootste werkende hospitaal in die enklawe. Dit volg nadat hulle dit vir dae afgesper het. Israel se weermag het verskeie verdagtes in hegtenis geneem. Dokters Sonder Grense sê ‘n onbekende aantal mense is dood...
Operasie Shanela keer 339 verdagtes aan
Operasie Shanela keer 339 verdagtes aan Minstens 339 verdagtes is van Maandag tot gister weens verskeie oortredings in Mamelodi-Wes in Tshwane in hegtenis geneem tydens Operasie Shanela. ‘n Polisiewoordvoerder, Johan van Dyk, sê dit sluit in 80 mense wat weens geslagsgeweld aangekeer is, een in verband met moord, vier vir poging tot moord en tien...
Catherine ondergaan operasie, bedrus tot Paasfees
Catherine ondergaan operasie, bedrus tot Paasfees Prinses Catherine sal tot twee weke in die hospitaal bly nadat sy ‘n buikoperasie vir’n onbekende toestand ondergaan het. Kensington-paleis sê die prosedure was beplan en suksesvol, maar daar word nie verwag dat die prinses voor Paasfees koninklike pligte sal hervat nie. Die paleis het nie verdere besonderhede oor...
Michael Bolton sê operasie om breingewas te verwyder was suksesvol
Michael Bolton sê operasie om breingewas te verwyder was suksesvol Die sanger Michael Bolton het onthul dat hy onlangs ‘n noodoperasie ondergaan het om ‘n breingewas te verwyder, en het daarna sy komende toerdatums gekanselleer. Die sanger het op Instagram geplaas dat hy aan die einde van die jaar van die gewas verneem het, wat...
Israelse soldate omsingel Al-Shifa, voer operasie uit
Israelse soldate omsingel Al-Shifa, voer operasie uit Die Israelse weermag sê hy voer ʼn presisie- en teiken-operasie teen Hamas uit in ʼn spesifieke deel van die Al-Shifa-hospitaal in Gaza-stad. Die hospitaal het ʼn strategiese doelwit vir Israel geword wat dit beskou as die kern van Hamas se administratiewe en militêre vermoëns. Die Israelse weermag sê hy het...
RG Snyman moet operasie kry
RG Snyman moet operasie kry Rugby: Die verdedigende kampioen van die Verenigde Rugbykampioenskap, Munster, is onseker oor wanneer die Springbok-ster, RG Snyman, na Ierland kan terugkeer nadat dit bevestig is hy moet ‘n operasie ondergaan vir ʼn bors- en skouerbesering. Die 28-jarige bly in Suid-Afrika vir die operasie. Die besering beteken Snyman is nie beskikbaar...
SA-owerhede loods operasie teen steenkoolmafia
SA-owerhede loods operasie teen steenkoolmafia ‘n Nasionale operasie wat die Suid-Afrikaanse polisie, die Valke en die Inkomstediens insluit, het begin met ‘n steenkoolsindikaat-inhegtenisnemings-operasie in vyf provinsies. Volgens die inkomstediens se woordvoerder, Siphithi Sibeko, sal arrestasies na verwagting in Gauteng, Mpumalanga, KwaZulu-Natal, die Vrystaat en Limpopo gemaak word. Die verdagtes se bankrekenings is ook gevries. Sibeko...
KZN trek meer as 8 000 in misdaad operasie vas – Kosmos 94.1
KZN trek meer as 8 000 in misdaad operasie vas Die KwaZulu-Natalse LUR vir Vervoer, Gemeenskapsveiligheid en Skakeling, Sipho Hlomuka, het sy tevredenheid uitgespreek oor nóg ‘n suksesvolle geïntegreerde misdaadintelligensie-gedrewe operasie regdeur die provinsie. Die operasie het verlede maand alleen gelei tot die arrestasie van 8 940 verdagtes. Die departement se woordvoerder, Thando Biyela, sê meer as...