Dis 7 jaar, parlementstuine word steeds opgeknap Die parlementstuine is vandag presies sewe jaar gesluit – vir opknappings. Die tuine is op 12 Januarie 2017 toegemaak en verlede jaar is Kosmos 94.1 Nuus ingelig dat alle werk voltooi is behalwe die ablusieblokke wat onder die ministerie van werke val. Daar is toe beaam dat die...
Tag: opgeknap
Muizenberg se strandhutte is opgeknap
Muizenberg se strandhutte is opgeknap Die Stad Kaapstad het die opknapping van die ikoniese Muizenberg-strandhutte voltooi, voor ‘n verwagte besige feestyd vir toeriste. Die voltooiing van die opknappingsprojek is die gevolg van die uitstekende werk deur die Vriende van die Muizenberg-hutte. Die burgemeesterskomiteelid vir Gemeenskapsdienste en Gesondheid, Patricia van der Ross, sê die tweede opknappingsfase...
Windhoek Sentraal Hospitaal word opgeknap
Windhoek Sentraal Hospitaal word opgeknap Na ‘n advertensie vir die verlenging van tenderaansoeke vir die opknappingswerk by die Windhoek Sentraal Hospitaal vir siviele, meganiese en elektriese werke verskyn het, het Kosmos 94.1 Nuus met die uitvoerende direkteur van die gesondheidsministerie, Ben Nangombe, gesels wat meer duidelikheid verskaf oor die werk wat gedoen moet word. Nangombe...
Calueque-kanaal word opgeknap – Kosmos 94.1
Calueque-kanaal word opgeknap Die eerste Namibië streek water simposium van die Waterwese-departement het in Ongwediva afgeskop. Die simposium sal ‘n jaarlikse geleentheid wees wat in al 14 streke aangebied sal word. Abraham Nehemia, uitvoerende hoof van NamWater, het tydens die geleentheid gepraat oor die uitdagings wat die rehabilitasie van die Calueque-Oshakati-kanaal in die gesig staar....