F1: Ecclestone kry opgeskorte vonnis Die voormalige uitvoerende hoof van Formule Een, Bernie Ecclestone, is ʼn opgeskorte vonnis opgelê nadat hy skuld erken het aan bedrog. Die 92-jarige Britse sakemagnaat het in ʼn hof in Londen verskyn en erken hy het nagelaat om ʼn bedrag gelyk aan 9,2 miljard Namibiese dollar in ʼn trust in...
December 29, 2024