Tag: opgeveil

Home opgeveil
Meer vee opgeveil in vierde kwartaal 2023, teen laer pryse
Post

Meer vee opgeveil in vierde kwartaal 2023, teen laer pryse

Meer vee opgeveil in vierde kwartaal 2023, teen laer pryse Die totale aantal vee wat in die vierde kwartaal van 2023 opgeveil is, het met 7,4 persent tot 82 884 vee toegeneem van 77 140 stuks vee wat in die ooreenstemmende kwartaal van 2022 opgeveil is. Dit is volgens die kwartaallikse landbou statistiese bulletin, wat...

Knopfler se kitare word opgeveil
Post

Knopfler se kitare word opgeveil

Knopfler se kitare word opgeveil Die Britse musikant en voormalige Dire Straits-voorsanger Mark Knopfler verkoop ‘n groot deel van sy uitgebreide kitaarversameling op ‘n Londense veiling met ‘n deel van die opbrengs vir liefdadigheid. Die versameling, wat van die belangrikste kitare uit Knopfler se 50-jarige loopbaan insluit, is te sien by Christie’s veilingshuis voor die...

Kurt Cobain se sigarette word opgeveil as die duurste pakkie sigarette ooit
Post

Kurt Cobain se sigarette word opgeveil as die duurste pakkie sigarette ooit

Kurt Cobain se sigarette word opgeveil as die duurste pakkie sigarette ooit ’n Pakkie American Spirit-sigarette wat deur Kurt Cobain besit was, is op ’n veiling verkoop en word beskryf as dalk die duurste pakkie sigarette ooit. American Spirit menthols was die voorkeur handelsmerk van die oorlede rockster. Die pakkie sigarette is gered deur Cobain...

Dagga-aanleg in Lesotho die maand opgeveil
Post

Dagga-aanleg in Lesotho die maand opgeveil

Dagga-aanleg in Lesotho die maand opgeveil Die grootste buitelug-aanleg vir daggaverbouing in Lesotho word op die 22ste van hierdie maand opgeveil. Highlands Investments hou die eerste en grootste handelslisensies vir die kweek, verwerking en verpakking van hoë gehalte tetrahydro-cannabinol en Cannabidiol-daggablomme. Broll Auctions and Sales hanteer die veiling van die onderneming van 20 hektaar met...