Tag: opgewonde

Home opgewonde
Brave Warriors opgewonde oor hul kanse vanaand
Post

Brave Warriors opgewonde oor hul kanse vanaand

Brave Warriors opgewonde oor hul kanse vanaand Die Brave Warriors kom vanaand teen Mali te staan in die laaste ronde van die 2023 Afrikabeker-groepfase. Die Brave Warriors het hul veldtog afgeskop met ‘n verrassende 1-0 oorwinning oor Tunisië. Hulle is egter in hul tweede groepwedstryd met 4-0 deur Suid-Afrika geklop. Namibië is derde in hul...

Ivoorkus opgewonde oor Afrika Nasiebekerreeks
Post

Ivoorkus opgewonde oor Afrika Nasiebekerreeks

Ivoorkus opgewonde oor Afrika Nasiebekerreeks Sokker: Die ambassadeur van die Ivoorkus in Suid-Afrika, Sakaria Kone, het sy opgewondenheid uitgespreek en gesê sy land is gereed om die Afrika Nasiebekerreeks in 2024 aan te bied. Die toernooi, waaraan 24 lande gaan deelneem, word van 13 Januarie tot 11 Februarie gehou om nie te bots met die...

Erongo is opgewonde oor groenwaterstof-hervulstasie
Post

Erongo is opgewonde oor groenwaterstof-hervulstasie

Erongo is opgewonde oor groenwaterstof-hervulstasie Bouwerk aan Afrika se eerste openbare groenwaterstof-hervulstasie in Walvisbaai het verlede week begin en dit sal teen middel 2024 ten volle in werking wees. ‘n Waterstofakademie sal ook gestig word om plaaslike individue oor waterstoftegnologie op te voed. Kosmos 94.1 Nuus het met die goewerneur van die Erongo-streek, Neville Andre,...

Norrie is opgewonde en bang vir Wimbledon – Kosmos 94.1
Post

Norrie is opgewonde en bang vir Wimbledon – Kosmos 94.1

Norrie is opgewonde en bang vir Wimbledon Dis tyd vir aarbeie en room met Wimbledon wat volgende week afskop. Die Grand Slam is met ‘n week aangeskuif om spelers die kans te gee om te herstel van klei tot die grasbaan. Britse speler Cameron Norrie sê hy is opgewonde maar natuurlik ook op sy senuwees....