Opknapping sluit Lesotho Hoogland-tonnelstelsel Die Lesotho Hoogland-waterprojek tonnelstelsel sal vanaf die eerste Oktober tot einde Maart volgende jaar ses-maande gesluit wees vir noodsaaklike instandhoudingswerk. Die sluiting, wat die watergebruikers van die Geïntegreerde Vaalrivierstelsel raak, sal Suid-Afrika se watervoorsiening langs die Liebenbergsvleirivier in die Vrystaat beïnvloed. Die Departement van Water en Sanitasie verseker daar is planne...
Tag: opknapping
Egipte laat vaar opknapping van kleinste piramide
Egipte laat vaar opknapping van kleinste piramide Egipte het ‘n omstrede plan om ou granietbekleding op die piramide van Menkaure, die kleinste van die drie groot piramides van Giza, weer aan te bring, laat vaar. Mostafa Waziri, sekretaris-generaal van die Hoogste Raad van Oudhede, het verlede maand die plan aangekondig en verklaar dat dit die...
Katutura-ongevalle se opknapping voltooi – Kosmos 94.1
Katutura-ongevalle se opknapping voltooi Die ongevalle-eenheid by die Katutura-hospitaal is opgeknap en vandag amptelik bekend gestel. Die eenheid is die besigste in die land en opknapping was dringend nodig. Die opknapping, Projek 9682 is deur die Motorvoertuig Ongelukkefonds en Standard Bank reeds in April 2021 van stapel gestuur. Daar was verskeie vertragings maar, die eenheid...
Opknapping van noordelike kanaal vorder goed – Kosmos 94.1
Opknapping van noordelike kanaal vorder goed NamWater se rehabilitasie van sy noordelike kanaal vorder goed. Die infrastruktuur is uiters belangrik vir watervoorsiening en tot op hede, is meer as 60 miljoen Namibiese dollar bestee. Volgens die watervoorsiener, sal ‘n waterbehandelings-fasiliteit ook opgerig word. Die hoof hidroloog in die landbouministerie Leonard Hango het die jongste oor...
Winde bekommerd oor trae opknapping van Koeberg – Kosmos 94.1
Winde bekommerd oor trae opknapping van Koeberg Die Wes-Kaapse premier, Alan Winde, sê hy is bekommerd oor die voortslepende vertragings met opknappingswerk by die Koeberg-kernkrag-aanleg. Dié aanleg is ‘n onontbeerlike deel van die provinsie se energiemengsel. Eenheid een wat vir onderhoudswerk van lyn af is sodat ‘n stoom-opwekker vervang kan word, gaan nie teen middel-September...