Gaza: Onderhandelings is enigste oplossing Die Amerikaanse minister van Buitelandse Sake, Antony Blinken, sê baie werk is nodig om die gaping tussen Israel en Hamas te oorbrug. Amptenare van die militante groep het reageer op ‘n skietstilstand-voorstel waarvolgens gyselaars is drie fases vrygelaat sal word, ‘n aanvanklike 45-dae skietstilstand en die volledige onttrekking van Israelse...
Tag: oplossing
Israel waarsku oor vertraging in oplossing by Libanon-grens
Israel waarsku oor vertraging in oplossing by Libanon-grens Israel se minister van buitelandse sake, Israel Katz, sê die tyd raak min om ‘n diplomatieke oplossing in Suid-Libanon te bereik terwyl spanning tussen die twee lande opvlam, met daaglikse oorgrens-gevegte. Volgens Katz sal Israel militêr optree om die ontruimde burgers terug te keer na sy noordelike...
DA verwerp ‘valse aansprake’ oor oplossing van waterkrisis
DA verwerp ‘valse aansprake’ oor oplossing van waterkrisis Die DA in KwaZulu-Natal sê hy verwerp die eThekwini-burgemeester, Mxolisi Kaunda, se bewerings dat daar ‘n program van aksie is om die voortslepende waterkrisis op te los. Inwoners in gebiede soos Durban-Noord, Tongaat, Phoenix, Umhlanga en Verulam het steeds nie watertoevoer na hulle huise nie. Die munisipaliteit...
EU soek ook ‘n tweestaat -oplossing
EU soek ook ‘n tweestaat -oplossing Die Europese Unie se Beleidshoof vir Buitelandse Sake, Josep Borrell, dring aan op ‘n tweestaat-oplossing in die Israel-Palestina-konflik. Hy sê Israel se plan om die Palestynse groep Hamas in Gaza te vernietig werk nie. Borrell het voor samesprekings met Israeliese en Palestynse topdiplomate, gesê Israel kan nie slegs deur...
Groen waterstof bring hoop, nie oplossing
Groen waterstof bring hoop, nie oplossing Daar word voorsien dat Namibië se groen waterstof-inisiatiewe sowat 18 000 werksgeleenthede sal skep, beide in die konstruksie- en bedryfsfase. Die groen waterstof-kommisaris, James Mnyupe, sê die regering mik daarna om 600 000 “groen werksgeleenthede” teen 2040 te skep. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met Toni Beukes, hoof van...
VN sê Gaza moet ‘n politieke oplossing kry, vinnig ook
VN sê Gaza moet ‘n politieke oplossing kry, vinnig ook Die Verenigde Nasies se Menseregtekantoor vra ʼn politieke oplossing vir die konflik tussen Israel en Hamas. Hy sê dit moet gebou word op die enigste volhoubare langtermynbasis, naamlik volledige respek vir die menseregte van die Palestyne en Israeli’s. Israelse grondmagte beweeg tans in na die...
Namibië vra vreedsame oplossing in Palestina
Namibië vra vreedsame oplossing in Palestina Namibië herdenk die Internasionale Dag van Solidariteit met die Palestynse Volk te midde van die voortslepende konflik met Israel. Die Verenigde Nasies se Algemene Vergadering het die dag vasgestel om die Palestynse Nakba te gedenk, wat ‘n traumatiese gebeurtenis tydens die Arabies-Israeliese oorlog van 1948 was. Die VN pleit...
Midde-Ooste: Enigste oplossing is twee state
Midde-Ooste: Enigste oplossing is twee state Die buurland se minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Naledi Pandor, sê Suid-Afrika stem saam dat die uiteindelike oplossing vir die konflik tussen Israel en die Palestyne ʼn twee-staat-oplossing is. Sy het te midde van toenemende konflik in die streek die Verenigde Nasies se veiligheidsraad toegespreek, tydens sy kwartaallikse...
Biden sê ‘n tweestaat oplossing is enigste uitweg
Biden sê ‘n tweestaat oplossing is enigste uitweg Terwyl aanvalle op Gaza voortduur, word daar berig dat ’n Egipties-beheerde grensoorgang na Gaza vandag sal heropen vir burgerlikes om Gaza te verlaat en mediese en ander hulp om na Gaza geneem te word. Honderde metrieke ton hulp uit verskeie lande is reeds dae lank in Egipte...
Twee state is die enigste oplossing vir vrede in Midde-Ooste
Twee state is die enigste oplossing vir vrede in Midde-Ooste Die African Transformation Movement in die buurland doen ʼn dringende beroep vir ʼn twee-staat-oplossing tussen Israel en Palestina. Hy sê die 1947-afbakening is ʼn regverdige middeweg om die langdurige griewe aan albei kante aan te spreek. Die party se woordvoerder, Zama Ntshona, sê ʼn twee-staat-oplossing...