Staatsrede: Waar’s die oplossings? President Nangolo Mbumba het sy staatsrede in die Namibiese parlement gelewer. Tradisioneel is die staatsrede ‘n platform waar die president die regering se planne vir die jaar sal uiteensit, beide ekonomies en polities. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met die politieke ontleder, dr. Ndumba Kamwanyah, wat sê dis kommerwekkend dat daar...
Tag: oplossings
ActionSA het die oplossings vir die buurland – Kosmos 94.1
ActionSA het die oplossings vir die buurland ActionSA se president Herman Mashaba sê die uitkoms van die party se beleidskonferensie verteenwoordig ‘n omvattende agenda om Suid-Afrika reg te ruk. Altesaam 614 afgevaardigdes uit al nege provinsies het dié week die konferensie van drie dae in Boksburg, Johannesburg, bygewoon. Mashaba het gister die slotrede gelewer en...
Omvattende oplossings moet gevind word – Kosmos 94.1
Rooilyn: Omvattende oplossings moet gevind word Die sogenaamde rooilyn bly plaaslik in die nuus. Daar word beaam dat boere in die noordelike kommunale gebiede uitgesluit word van oorsese markte alhoewel daar wel uitvoere na die Midde-Ooste en ander Afrikalande plaasvind. Daar is eise dat die rooilyn verwyder word maar, op sy beurt is daar kommer...
SA vragmotorbestuurder-stigting sê geen oplossings word vir hul griewe gevind – Kosmos 94.1
SA vragmotorbestuurder-stigting sê geen oplossings word vir hul griewe gevind Die All Truck Drivers Foundation het die aanvalle op vragmotors in die buurland die afgelope twee dae skerp veroordeel, maar sê samesprekings loop op niks uit nie. Die stigting is ‘n groep plaaslike vragmotorbestuurders wat hom beywer vir die indiensnemings van slegs Suid-Afrikaners. Die hoofsekretaris...