Biden oorweeg nog opsies na aanval Die Amerikaanse president, Joe Biden, oorweeg steeds sy land se reaksie nadat drie Amerikaanse soldate dood en tientalle gewond is in ‘n hommeltuig-aanval op hul kwartiere in Jordanië. Die Withuis sê Biden en sy nasionale veiligheidspan weeg die keuses op. Dit is nog onseker wie die aanval uitgevoer het,...
Tag: opsies
Gaza: Biden het net drie opsies
Gaza: Biden het net drie opsies Hamas sê Palestynse groepe verwerp die idee dat nog gyselaars vrygelaat word voordat Israel instem om die oorlog in Gaza te beëindig. Israel het herhaaldelik geweier dat ʼn permanente skietstilstand ingestel word en sê as die oorlog beëindig word voor Hamas uitgewis is, beteken dit mislukking. Die VN-veiligheidsraad gaan...
Veeboere kry volgende jaar meer opsies
Veeboere kry volgende jaar meer opsies Volgens berigte sal volgende jaar nuwe en alternatiewe opsies aan veeboere bied met mededingende pryse as gevolg van drie nuwe rolspelers wat die uitvoerbedryf betree. Volgens Agriforum, sal die Reho Abattoir en Brukarros op Keetmanshoop, teen middel volgende jaar uitvoerstatus verwerf. Savanna Beef onderhandel met beide van hulle om vroeër...
Drukgroep bepleit hernubare energie opsies vir buurland
Drukgroep bepleit hernubare energie opsies vir buurland Die Suid-Afrikaanse Geloofsgemeenskaps-omgewingsinstituut het sterk standpunt ingeneem teen die instelling van mini-korrelbed-kernreaktors vir kragopwekking. Dit volg op die aankondiging dat die Wes-Kaap die reaktors in gebruik gaan neem. Die instituut is bekend vir sy pogings teen die gebruik van fossielbrandstof vir energie en vra meer volhoubare energie-oplossings. Woordvoerder...
Onderwysministerie gee twee opsies vir 2024-skoolkalender – Kosmos 94.1
Onderwysministerie gee twee opsies vir 2024-skoolkalender Die onderwysministerie doen ‘n beroep op lede van die publiek vir insette in die twee opsies wat die ministerie aanbied vir die 2024-skoolkalender vir staatskole. Opsie 1 bied ‘n totaal van 196 dae, sowat ses en ‘n half maande skool, terwyl opsie 2, 198 dae skool bied. Die uitvoerende...