Tag: opskorting

Home opskorting
Opskorting van Madiba-veiling verwelkom – Kosmos 94.1
Post

Opskorting van Madiba-veiling verwelkom – Kosmos 94.1

Opskorting van Madiba-veiling verwelkom Die minister van Sport, Kuns en Kultuur, Zizi Kodwa, het Guernsey’s-afslaers se besluit verwelkom om die veiling van oudpresident Nelson Mandela se items op te skort. Die Suid-Afrikaanse Erfenis-hulpbronne-agentskap het bevestig die veiling is opgeskort nadat hy gesprekke gevoer het met die afslaers en Mandela se dogter, Makaziwe. Die ministerie se...

Trustco Bank reageer op sy tydelike opskorting – Kosmos 94.1
Post

Trustco Bank reageer op sy tydelike opskorting – Kosmos 94.1

Trustco Bank reageer op sy tydelike opskorting Die Trustco-groep het sy reaksie gegee nadat die Bank van Namibië Vrydag Trustco Bank Namibia se banklisensie tydelik opgeskort het. Volgens die sentrale bank is na oorleg met die minister van finansies en openbare ondernemings, Ipumbu Shiimi, besluit om die magtiging van Trustco Bank om as bankinstelling te...

Mediese fonds stel opskorting van TransNamib lidmaatskap uit – Kosmos 94.1
Post

Mediese fonds stel opskorting van TransNamib lidmaatskap uit – Kosmos 94.1

Mediese fonds stel opskorting van TransNamib lidmaatskap uit Renaissance Health Medical Aid Fund het die opskorting van lidmaatskap vir TransNamib-personeel tot 7 Augustus uitgestel. Dit was aanvanklik geskeduleer om Maandag in werking te tree. Huidige en afgetrede werknemers van TransNamib was geskok toe hulle by die mediese fonds verneem het hul lidmaatskap sou Maandag weens...