Tag: opstand

Home opstand
‘Opstand’ in Sierra Leone “onder beheer”
Post

‘Opstand’ in Sierra Leone “onder beheer”

‘Opstand’ in Sierra Leone “onder beheer” Sierra Leone-president Julius Maada Bio sê die meeste van die leiers van ‘n aanval op militêre barakke in die hoofstad Freetown vroeër Sondag is gearresteer. Bio voeg by dat veiligheidsoperasies en ‘n ondersoek aan die gang is om verantwoordelike partye te identifiseer. Die regering het vroeër gesê veiligheidsmagte het...

Lof vir Hamas vir opstand teen Israel
Post

Lof vir Hamas vir opstand teen Israel

Lof vir Hamas vir opstand teen Israel Die Palestynse Solidariteitsalliansie, het Hamas en die Islamitiese Jihad geloof vir hul opstand teen Israel. Die alliansie noem dit ‘n deurslaggewende oomblik in die voortdurende stryd vir Palestina se bevryding. Hamas se militêre bevelvoerder, Mohammad Deif, het ‘n oproep gedoen vir Palestynse weerstand in verskeie streke. Die alliansie...

Franse opstand duur voort, maar intensiteit daal – Kosmos 94.1
Post

Franse opstand duur voort, maar intensiteit daal – Kosmos 94.1

Franse opstand duur voort, maar intensiteit daal Opstande regdeur Frankryk was Saterdagnag minder intens nadat tot 45 000 polisielede in talle stede ontplooi is ná die begrafnis van ‘n tiener van Noord-Afrikaanse afkoms. Hy is deur die polisie doodgeskiet, wat tot landwye betogings gelei het. President Emmanuel Macron het ‘n staatsbesoek aan Duitsland, wat vandag...