Tag: optog

Home optog
LPM mobiliseer vir optog op Oranjemund
Post

LPM mobiliseer vir optog op Oranjemund

LPM mobiliseer vir optog op Oranjemund Die Landless Peoples Movement sal saam met die Oranjemund-gemeenskap Dinsdag 26 Maart ‘n betoging teen Namdeb hou. Dit volg na Namdeb glo werkers uit hul woonkwartiere gesit het. Lifalaza Simataa, die LPM-woordvoerder, het meer… Post navigation Source link

Amushelelo se optog vind vandag plaas
Post

Amushelelo se optog vind vandag plaas

Amushelelo se optog vind vandag plaas Die aktivis en lid van die Namibia Economic Freedom Fighters, Michael Amushelelo sal vandag sy optog teen jeugwerkloosheid hou. Dit begin om agt-uur by die jeugkompleks in Katutura. Amushelelo het toestemming vir die optog, na verlede jaar se chaos wat hom sewe maande agter tralies gelaat het, by die...

Amushelelo blyk om Onafhanklikheidsdag met optog te boikot
Post

Amushelelo blyk om Onafhanklikheidsdag met optog te boikot

Amushelelo blyk om Onafhanklikheidsdag met optog te boikot Dit wil voorkom asof Michael Amushelelo se optog teen jeugwerkloosheid op 21 Maart meer vir ‘n boikot van onafhanklikheid is. Hy sê kan Kosmos 94.1 Nuus dat jeugwerkloosheid ‘n tikkende tydbom is en vra wat is daar om te vier, 34 jaar na die land vryheid ontvang...

Roete van seremoniële optog wat Geingob se oorskot begelei
Post

Roete van seremoniële optog wat Geingob se oorskot begelei

Roete van seremoniële optog wat Geingob se oorskot begelei Die amptelike militêre optog en begeleiding van die oorskot van wyle president Hage Geingob op die seremoniële roete, wat om 12-uur die middag by Staatshuis sal begin, is aangekondig. Wanneer die roete voltooi is, sal die oorskot in staat lê in die parlementstuine, waar die publiek...

Optog oor Marshalltown-geregtigheid na 77 doodgebrand het
Post

Optog oor Marshalltown-geregtigheid na 77 doodgebrand het

Optog oor Marshalltown-geregtigheid na 77 doodgebrand het Vakbonde en organisasies in die burgerlike samelewing in Suid-Afrika sal vandag betoog by die Sci-Bono Discovery-sentrum in Newtown, Johannesburg, om geregtigheid te eis vir die slagoffers van die Marshalltown-brand. Die kommissie van ondersoek oor die omstandighede rondom die dood van minstens 77 mense en 88 wat beseer is,...

SPYL lei optog vir Palestina
Post

SPYL lei optog vir Palestina

SPYL lei optog vir Palestina Die Swapo Party Jeugliga sal môre ‘n optog in Windhoek lei om solidariteit met die mense van Palestina te betoon. Die Israel-Palestynse konflik het tienduisende lewens geëis en miljoene mense ontheem. Die optog sal by Zoo Park begin en na die Verenigde Nasies se kantore gaan, waar hulle ‘n petisie...

ActionSA gaan optog lei na polisieminister – Kosmos 94.1
Post

ActionSA gaan optog lei na polisieminister – Kosmos 94.1

ActionSA gaan optog lei na polisieminister Die leier van ActionSA, Herman Mashaba, die party se voorsitter, Michael Beaumont, en nege provinsiale voorsitters sal volgende Woensdag ‘n optog lei na die kantore van die minister van polisie, Bheki Cele, in Pretoria. Die party gaan eis dat Cele Suid-Afrika se polisiekantore verbeter. ‘n Lid van ActionSA, Lerato...