Tshwane gaan sy kredietgradering-sokkies optrek Die burgemeester van Tshwane in Suid-Afrika,, Cilliers Brink, sê ‘n vertraging met die indiening van finansiële state is nie ‘n roetine gebeurtenis nie en die rede hoekom kommunikasie met die Johannesburgse Aandelebeurs nie op die stad se kontrolelys was nie. Tshwane het ‘n teregwysing van die JSE aanvaar en hom...
Tag: optrek
Behuisingsbegundstigdes moet testamente optrek – Kosmos 94.1
Behuisingsbegundstigdes moet testamente optrek Die Wes-Kaapse Departement van Infrastruktuur het te midde van Nasionale Testamenteweek, ‘n beroep gedoen op al sy behuisingsbegunstigdes om van vandag tot Vrydag die geleentheid te gebruik om ‘n testament gratis te laat opstel. Elke jaar in September bied verskeie prokureurs wat deel uitmaak van die nasionale veldtog, ‘n gratis basiese testamentopsteldiens aan. Die LUR Tertuis Simmers, sê...
Regbank moet sy sokkies optrek met vleis-stroperysake – Kosmos 94.1
Regbank moet sy sokkies optrek met vleis-stroperysake Die stroop van wilde diere vir vleis is ‘n toenemende probleem in Namibië met die Omaheke-streek wat die meeste deurloop met 18 persent van alle sake, gevolg deur Kunene en Otjozondjupa met 15 persent van voorvalle. Luidens die nasionale verslag oor wildmisdaad word kameelperde, buffels, zebras, verskeie boksoorte...