Opul-lande moet by COP28 keer vir uitwissing van olie Haitham Al Ghais, sekretaris-generaal van Opul, het lede van Opul+ versoek om voorstelle te verwerp vir enige teks wat op die COP28-klimaatberaad onderhandel word wat fossielbrandstowwe eerder as emissies teiken. Die taal wat gebruik word om die toekoms van fossielbrandstowwe in ‘n finale ooreenkoms te beskryf,...
November 15, 2024
Tag: Opullande
Home
Opullande
Post
July 1, 2023July 1, 2023Uncategorized
Opul-lande verdien N$16,7 triljoen in 2022 – Kosmos 94.1
Opul-lande verdien N$16,7 triljoen in 2022 Olie-produserende lande het in 2022 reuse-inkomste aangeteken, nes oliemaatskappye. Die Amerikaanse Energie Inligting-administrasie skat dat Opul-lede sowat 888 miljard Amerikaanse dollar, of 16,7 triljoen Namibiese dollar, aan netto olie-uitvoerinkomste in 2022 verdien het. Die inkomste het met 43 persent teenoor 2021 gestyg. Totale olieprodukse is op 34,2 mijloen vate...