Tag: Opuwobankroof

Home Opuwobankroof
Opuwo-bankroof: Ses verskyn vandag op Rundu
Post

Opuwo-bankroof: Ses verskyn vandag op Rundu

Opuwo-bankroof: Ses verskyn vandag op Rundu Ses verdagtes in die bedrog- en diefstalsaak by die Bank Windhoek-tak in Opuwo, sal vandag in die Rundu-landdroshof verskyn. Die Namibiese polisiemag se waarnemende streekbevelvoerder in die Kavango-Oos-streek, Eino Nambahu, sê die mans is Woensdag in hegtenis geneem in ‘n intelligensie-geleide operasie met die bystand van Bank Windhoek se...

Opuwo-bankroof: Ses vas in Rundu
Post

Opuwo-bankroof: Ses vas in Rundu

Opuwo-bankroof: Ses vas in Rundu Ses verdagtes is in Rundu in hegtenis geneem in verband met die opspraakwekkende 2 miljoen Namibiese dollar bedrog- en diefstalsaak by Bank Windhoek se Opuwo tak. Nampol se hoof van kommersiële ondersoeke in Rundu, hoofinspekteur Mulele Mukubesa, sê hulle werk saam met Bank Windhoek se forensiese departement en het die...