Oscar Pistorius sit ses maande langer as nodig Die veroordeelde moordenaar, Oscar Pistorius, kom reeds vir die afgelope ses maande in aanmerking vir parool, maar die owerhede het versuim om sy vrylating te oorweeg. Volgens berigte toon dokumente wat by die Konstitusionele Hof ingedien is dat teenstand teen Pistorius se paroolkwalifikasie teruggetrek is, wat die...
December 16, 2024