Dors Oshikoto-inwoners ruk op Inwoners van verskeie kiesafdelings in die Oshikoto-streek is sat vir watertekorte en het opgeruk na die kantoor van die goewerneur, Penda Ya Ndakolo by Omuthiya. Die inwoners het ‘n petisie opgetrek en sê die situasie het versleg en hulle wag sedert 2017 vir die opgradering van waterpypleidings, soos aan hulle belowe is. Inwoners word gedwing om ver weg van...
November 19, 2024