Drieledige ooreenkoms knap Otji se paaie op Die Otjiwarongo-munisipaliteit in die Otjozondjupa-streek het ‘n nuwe vloot swaar padopgraderingsmasjinerie aangeskaf om onder meer slaggate, wat ‘n oogseer en gevaarlik is, te herstel en groot paaie en kruisings in die dorp op te gradeer. Daar was talle klagtes daaroor, veral op sosiale media. Deur ‘n drieledige memorandum...
Tag: Otji
Man doodgeskiet tydens bure-rusie op Otji
Man doodgeskiet tydens bure-rusie op Otji Die Namibiese polisie sê ‘n bakleiery tussen bure op Otjiwarongo het gelei tot die skietdood van 29-jarige Petrus Shanyengange. Volgens die mag het drie mans met hulle bure baklei en die vrou van die 79-jarige moordverdagte het hom geskakel om die bure te kom bystaan. Hy het sy 9mm-pistool...
22 Babies am ersten Weihnachtstag in Otji und Oshakati
Nampa Das Otjiwarongo Staatskrankenhaus in der Region Otjozondjupa verzeichnete am ersten Weihnachtstag die Geburt von drei Mädchen und einem Jungen. Es heißt, laut Nampa, dass die vier Neugeborenen zwischen 2,6 und 3,3 Kilogramm wogen.Das Oshakati Intermediate Krankenhaus verzeichnete hingegen am ersten Weihnachtstag 18 Geburten. Dies bestätigte Dr. Ruben Kanime, medizinischer Leiter von Oshakati, am Dienstag. Er sagte, unter den Babys seien sechs weibliche und 12...
Otji verskuif onwettige boere – Kosmos 94.1
Otji verskuif onwettige boere Die Otjiwarongo-munisipaliteit het uitsettingskennisgewings aan vee- en saaiboere uitegreik. Die boere is blykbaaar besig met onwettige boerdery-aktiwiteite rondom die dorp. Otjiwarongo-burgemeester, Gottlieb Shivute, sê altesaam 27 boere, wat onwettig op munisipale grond boerderye bedryf het kennisgewings ontvang. Die boere beset meestal die gebied suidoos van die dorp. Shivute sê ook dat...
Vrou verskyn op Otji oor luislangvel – Kosmos 94.1
Vrou verskyn op Otji oor luislangvel Die weeklikse misdaadverslag van die polisie het geen melding gemaak van enige stropery of veediefstal nie maar, het wel berig oor ‘n 19-jarige vrou wat op Otjiwarongo gearresteer is na sy in besit van ‘n luislangvel gevang is. Die polisie sê ‘n spesiale operasie is uitgevoer om die vrou aan te keer. Sy sal na...
NNFU-lede vergader die week op Otji – Kosmos 94.1
NNFU-lede vergader die week op Otji Meer as 100 lede van die Namibia National Farmers’ Union vergader tot Vrydag op Otjiwarongo om die unie se nuwe vyf jaar strategiese plan te bespreek en beleide te hersien. Altesaam 104 afgevaardigde lede, agt lede uit 13 streke is teenwoordig. Die unie verteenwoordig kommunale en ontluikende boere. Otjozondjupa-goewerneur...