Tag: oud

Home oud
Biden is te oud, punt.
Post

Biden is te oud, punt.

Biden is te oud, punt. Een-en-sestig-persent van die Amerikaners wat in 2020 vir president Joe Biden gestem het, glo hy is weens sy ouderdom nie geskik om ʼn tweede termyn te dien nie. Dit is volgens ʼn meningspeiling van die New York Times en die Siena College. Op 81 is Biden die oudste dienende president...

Man, 27, steek blykbaar baba, 3 maande oud, dood
Post

Man, 27, steek blykbaar baba, 3 maande oud, dood

Man, 27, steek blykbaar baba, 3 maande oud, dood ‘n 27-jarige Angolese man word van die moord van sy eks-meisie se drie-maande oue babaseuntjie beskuldig na hy haar en die kind met ‘n mes by die Ontunda-nedersetting in die Oshikoto-streek aangeval het. Die polisie sê die verdagte het die meisie en haar kind na haar...

Biden is te oud om vrye wêreld te lei
Post

Biden is te oud om vrye wêreld te lei

Biden is te oud om vrye wêreld te lei ‘n Amerikaanse kongreslid wat president Joe Biden, ‘n mede-demokraat, van ‘n tweede termyn wil stuit, het Biden as swak en onverkiesbaar beskryf. Kongreslid Dean Phillips, ‘n skatryk demokraat van Minnesota wat vir president verkiesbaar is, het tydens ‘n veldtoggeleentheid in Nashua, New Hampshire, gesê dat hy...

Hoe oud was Bobi?
Post

Hoe oud was Bobi?

Die Guinness-wêreldrekords het Bobi die hond se ouderdom in twyfel getrek en sy titel as die wêreld se oudste hond opgeskort. Bobi is in Oktober verlede jaar op 31-jaar-en-agt maande dood nadat hy as die oudste lewende hond verklaar is. Die opregte Rafeiro se rekord-status as die wêreld se oudste hond ooit, wat ‘n vorige...

Oud Air Namibia-werknemer tronk toe in Jo’burg vir dwelms
Post

Oud Air Namibia-werknemer tronk toe in Jo’burg vir dwelms

Oud Air Namibia-werknemer tronk toe in Jo’burg vir dwelms ‘n Voormalige Air Namibia-werknemer, ‘n lid van die kajuit bemanning, Sydney Bilankulu is saam met twee Suid-Afrikaanse inkomstediens-beamptes vandag tot 15 jaar tronkstraf in die Alexandra-landdroshof in Johannesburg gevonnis. Al drie is skuldig bevind aan die onwettige besit van dwelms, dwelmhandel en dwarsboming van die gereg. Die vonnisse spruit uit ‘n kokaïen vonds in...

Baba, 6 weke oud, dood na inenting
Post

Baba, 6 weke oud, dood na inenting

Baba, 6 weke oud, dood na inenting Die Namibiese polisie in Omusati sê ‘n ses-weke-oue baba is die week dood na sy by die Okahao-hospitaal ‘n inenting ontvang het. Adjunkkommissaris Moses Simaho sê die 23-jarige ma het haar tweeling dogters hospitaal toe geneem vir roetine inentings. Op pad huis toe het sy agtergekom die baba wat sy op haar rug...

Skip, 2 000 jaar oud, in Rome gevind – Kosmos 94.1
Post

Skip, 2 000 jaar oud, in Rome gevind – Kosmos 94.1

Skip, 2 000 jaar oud, in Rome gevind ’n Antieke Romeinse skip wat dateer uit meer as 2 000 jaar gelede is naby die hawe van Civitavecchia, noordwes van die Italiaanse hoofstad, Rome, gevind. Owerhede sê die skip dateer uit ongeveer die eerste of tweede eeu. Die vaartuig, wat na raming meer as 20 meter...