Oud-Bok Ruan Pienaar gaan dalk afrig na aftrede Rugby: Die oud-Springbok Ruan Pienaar sal na verwagting begin afrig wanneer hy sy speelloopbaan beëindig. Die 40-jarige het onlangs aangekondig hy beoog om sy stewels in Mei op te hang na ‘n loopbaan van meer as 20 jaar. Hy was deel van die Bokke se Wêreldbeker-wennende groep...
November 7, 2024