Tag: Ouddwelmbaas

Home Ouddwelmbaas
Oud-dwelmbaas spreek kommer uit oor toenemende uitdaging
Post

Oud-dwelmbaas spreek kommer uit oor toenemende uitdaging

Oud-dwelmbaas spreek kommer uit oor toenemende uitdaging Twee Kongolese mans is Maandag in Otjomuise gearresteer in besit van ‘n reuse 19 kilogram se dagga ter waarde van 930 500 Namibiese dollar. Dit, nadat die polisie 9 miljoen Namibiese dollar se dwelms in Desember gekonfiskeer het. Die voormalige hoof van Nampol se dwelmeenheid, Hermie van Zyl,...

Oud-dwelmbaas oor toenemende kokaïenhandel in die streek
Post

Oud-dwelmbaas oor toenemende kokaïenhandel in die streek

Oud-dwelmbaas oor toenemende kokaïenhandel in die streek Suider-Afrika, ‘n hoofsaaklik dagga-verbruikende streek, begin ‘n beduidende rol in kokaïenhandel speel. Global Initiative sê in sy jongste verslag die streek is ‘n goed gevestigde transito- en bestemmingsentrum vir dwelms, wat met 1,54 punte op die indeks toegeneem tot ‘n telling van 4,04 in 2023. Die groeiende netwerke...

Oud-dwelmbaas sê oor reuse-beslagleggings – Kosmos 94.1
Post

Oud-dwelmbaas sê oor reuse-beslagleggings – Kosmos 94.1

Oud-dwelmbaas sê oor reuse-beslagleggings Meer as 3,5 miljoen Namibiese dollar se dwelms is verlede maand deur die Namibiese polisie gekonfiskeer. Volgens die mag se woordvoerder, adjunkkommissaris Kauna Shikwambi, is ses buitelanders en 129 Namibiërs gearresteer vir onwettige handel in en besit van dwelms. Maar selfs meer sukses kan bereik word in die oorlog teen dwelms,...