Skoon oudit vir Kaapstad verwelkom Die Stad Kaapstad se burgemeester, Geordin Hill-Lewis, het die stad se skoon oudit vir 2022/2023 van die Ouditeur-generaal verwelkom. Die stad se konsep- jaarverslag en finansiële state sal vandag op die stadsraad se agenda wees. Hill-Lewis sê die basis van dienslewering is om staatsgeld te bestee op dít waarvoor dit...
Tag: oudit
Burgerlugvaartowerheid maak reg vir oudit
Die Namibiese Burgerlugvaartowerheid, of NCAA, berei voor vir ‘n in-diepte lugvaartoudit wat vir 16 Maart geskeduleer is. In afwagting van die oudit deur die Internasionale Burgerlugvaartorganisasie het die owerheid beduidende maatreëls onderneem, insluitende wetswysigings, regulatoriese verbeterings en gereelde vergaderings van belanghebbendes. As deel van die voorbereidings vir die oudit word van die owerheid vereis om...
Burgerlugvaartowerheid maak reg vir oudit
Burgerlugvaartowerheid maak reg vir oudit Die Namibiese Burgerlugvaartowerheid, of NCAA, berei voor vir ‘n in-diepte lugvaartoudit wat vir 16 Maart geskeduleer is. In afwagting van die oudit deur die Internasionale Burgerlugvaartorganisasie het die owerheid beduidende maatreëls onderneem, insluitende wetswysigings, regulatoriese verbeterings en gereelde vergaderings van belanghebbendes. As deel van die voorbereidings vir die oudit word...
Nog ‘n nadelige oudit, die keer, Zambezi-streeksraad
Nog ‘n nadelige oudit, die keer, Zambezi-streeksraad Die Zambezi-streeksraad het ‘n nadelige ouditopinie vir die 2021/22-boekjaar van ouditeur-generaal Junias Kandjeke ontvang. Volgens Kandjeke se kantoor is die raad se finansiële state nie ‘n ware en regverdige beeld van die finansiële posisie nie. Die verslag onthul verder dat die ouditeure vir die 2021 finansiële jaar opgemerk...
Swakara wil sy produsente oudit
Swakara wil sy produsente oudit Die Swakara-raad van Namibië vra vir projekvoorstelle van ISO 17065 en ISO 17021 sertifiseringsliggame om Swakara-produsente te oudit teen die Swakara produksie standaard. Die ISO 17065-akkreditasie verskaf standaarde vir alle nakomingsaktiwiteite, insluitend akkreditasie-liggame wat dienste, produkte en prosesse sertifiseer. ISO 17021 is ‘n standaard wat geskep is vir die assessering van sertifiseringsliggame om te verseker dat hulle...
Windhoekers, oudit van water-, kragmeters op pad – Kosmos 94.1
Windhoekers, oudit van water-, kragmeters op pad Stad Windhoek het aangekondig dat hulle ‘n meterlesings-oudit in alle dele van die stad sal onderneem vanaf 16 Augustus tot 20 September. Die doel van die oudit is om te verifieer dat rekords op die meters op huishoudelike vlak ooreenstem met hul faktuur-stelsel. Die stad doen ‘n beroep...
Windhoekers, oudit van water-, kragmeters op pad – Kosmos 94.1
Windhoekers, oudit van water-, kragmeters op pad Stad Windhoek het aangekondig dat hulle ‘n meterlesings-oudit in alle dele van die stad sal onderneem vanaf 16 Augustus tot 20 September. Die doel van die oudit is om te verifieer dat rekords op die meters op huishoudelike vlak ooreenstem met hul faktuur-stelsel. Die stad doen ‘n beroep...