Tag: oudits

Home oudits
Kaapse owerhede kry skoon oudits
Post

Kaapse owerhede kry skoon oudits

Kaapse owerhede kry skoon oudits Terwyl Namibië sukkel, het die Wes-Kaapse premier, Alan Winde, en die LUR vir Finansies en Ekonomiese Geleenthede, Mireille Wenger, bevestig elk van die 14 provinsiale departemente asook elk van sy 11 instellings het ongekwalifiseerde oudits ontvang in die 2022/23-boekjaar. Dit is die beste oudit-uitkomste wat die provinsiale regeringsdepartemente en instellings gesamentlik...

Nadelige oudits: Plaaslike owerhede moet vaardighede hê, nie verkies word nie
Post

Nadelige oudits: Plaaslike owerhede moet vaardighede hê, nie verkies word nie

Nadelige oudits: Plaaslike owerhede moet vaardighede hê, nie verkies word nie Oudits van verskeie streeksrade en plaaslike owerhede is in die nuus die afgelope tyd. Die kantoor van die ouditeur-generaal het die oudits afgehandel en oudergewoonte, is meeste van die ouditopinies nadelig. Syfers en bateregisters klop eenvoudig nie. Dr. Marius Kudumo, ‘n kenner in regeringsbestuur,...