Hou op vrouens aanrand: oud-ombudsman Die Namibiese polisie sê sy gedrag-direktoraat is besig om die saak van beweerde aanranding van ‘n swanger vrou deur haar kêrel, Valentino Endjala, te ondersoek. Nampol woordvoerder Adjunk-kommissaris Kauna Shikwambi sê Endjala is ‘n polisie-reservis en hoewel daar nog nie ‘n kriminele saak oopgemaak is nie, word hy ondersoek in...
November 6, 2024