Tag: oue

Home oue
Ses-maande oue seuntjie sterf, wag week vir vervoer kliniek toe
Post

Ses-maande oue seuntjie sterf, wag week vir vervoer kliniek toe

Ses-maande oue seuntjie sterf, wag week vir vervoer kliniek toe Die tragiese dood van ‘n ses-maande-oue seuntjie het weer die land se gebrek aan ambulanse, veral in landelike gebiede, in fokus geplaas. Die ma van Paul Katiisa, van Okamatapati in die Otjozondjupa-streek, het volgens ‘n polisieverslag vanaf verlede Maandag probeer om ‘n geleentheid te kry...

Een-dag oue baba dood op Outapi aangetref
Post

Een-dag oue baba dood op Outapi aangetref

Een-dag oue baba dood op Outapi aangetref Nog ‘n babastorting is aangemeld die keer by Outapi. Die polisie sê ‘n babaseuntjie van ongeveer ‘n dag oud is toegedraai gevind in vroueklere. Die mag sê dit is nie duidelik hoe die kind doodgemaak is nie maar, ‘n lykskouing behoort meer lig daarop te werp. Daar is geen...

Britte stel 150 jaar oue see-krokodil spesie bekend
Post

Britte stel 150 jaar oue see-krokodil spesie bekend

Britte stel 150 jaar oue see-krokodil spesie bekend Die skedel van ‘n kolossale seemonster wat uit ‘n krans in Dorset, Engeland opgegrawe is, word nou aan die publiek vertoon. Die 2 meter lange fossiel behoort aan ‘n Pliosaurus – een van die vreesaanjaendste roofdiere ooit. Die publiek kan die 150 miljoen jaar oue mariene reptiel...

Italië behaal sukses teen 500 jaar oue mafia-familie
Post

Italië behaal sukses teen 500 jaar oue mafia-familie

Italië behaal sukses teen 500 jaar oue mafia-familie Meer as 200 beskuldigdes in een van Italië se grootste mafia-verhore vir generasies is tot ‘n totaal van meer as 2 200 jaar tronkstraf gevonnis. Die drie jaar lange verhoor het individue wat na bewering met ‘Ndrangheta verbind word, gevonnis vir misdade wat wissel van afpersing tot...

Polisie ondersoek aborsie-saak, 4-maande oue fetus in vulstasie badkamer gevind
Post

Polisie ondersoek aborsie-saak, 4-maande oue fetus in vulstasie badkamer gevind

Polisie ondersoek aborsie-saak, 4-maande oue fetus in vulstasie badkamer gevind Die Namibiese polisie sê ‘n saak van onwettige aborsie is op Ongwediva hangende gemaak. ‘n Vier-maande-oue fetus is by die dames badkamer by ‘n vulstasie in ‘n asdrom gevind. Die fetus was in toiletpapier toegedraai en is gevind as gevolg van die reuk. Die polisie doen ‘n beroep op lede van...