Tag: ouer

Home ouer
Swapo berei nie die jeug voor nie, ouer lede behou posisies
Post

Swapo berei nie die jeug voor nie, ouer lede behou posisies

Swapo berei nie die jeug voor nie, ouer lede behou posisies Reaksie word ontvang op aanmerkings deur die Oshikoto-streekskoördineerder vir Swapo, Armas Amukwiyu, wat sê dit is tyd dat die jeug opstaan omdat die party hulle reeds voorberei het om bestuursposisies op alle vlakke in te neem. Die vraag duik wel op of dit ‘n...

Wysig Veteranewet, vra ouer kinders van oorlogsveterane
Post

Wysig Veteranewet, vra ouer kinders van oorlogsveterane

Wysig Veteranewet, vra ouer kinders van oorlogsveterane Die Vereniging van Afhanklikes van Namibië se Veterane het ‘n petisie ingedien waarin die parlement versoek word om die Veteranewet te wysig om hulle te akkommodeer. Die groep was van plan om die petisie aan die Nasionale Vergadering se Speaker, Peter Katjavivi, te oorhandig, maar is na Zoo...

RISE eis werksgeleenthede vir mense ouer as 35
Post

RISE eis werksgeleenthede vir mense ouer as 35

RISE eis werksgeleenthede vir mense ouer as 35 Die nasionale leier van RISE Mzansi, Songezo Zibi, lei vandag ‘n betoging vir werk en geleenthede vir mense ouer as 35, by die Departement van Arbeid en Indiensneming in Pretoria. Die woordvoerder van RISE Mzansi, Mabine Seabe, sê die party is tydens sy gesprekke met gemeenskappe gevra...

Goue Spele vir ouer atlete kry dalk hupstoot
Post

Goue Spele vir ouer atlete kry dalk hupstoot

Goue Spele vir ouer atlete kry dalk hupstoot Ouer atlete het dalk binnekort baie om na uit te sien. Suid-Afrika se Departement van Maatskaplike Ontwikkeling sê daar is ‘n dringende behoefte om erkenning te gee aan die ‘’goue spele’’ op die land se sportkalender, veral vir ouer persone. Deelnemers is ontevrede met die spele se...

Renosterweeshuis ontferm hom oor ouer kalf
Post

Renosterweeshuis ontferm hom oor ouer kalf

Renosterweeshuis ontferm hom oor ouer kalf The Rhino Orphanage in Limpopo het ‘n nuwe weeskalfie aangeneem wat ouer as die meeste van hulle is. Die kalf is die eerste keer naby sy ma se karkas raakgesien en is ‘n paar dae later gered. Die weeshuis beklemtoon al is hy ouer, is hy nog te jonk...