E-tol-fiasko was harde les vir SA regering: Outa Die uitvoerende hoof van die Organisasie teen Belastingmisbruik, Wayne Duvenage, sê die e-tol-fiasko was ‘n harde les vir die Suid-Afrikaanse regering. Hy sê die skema het al die tekens van mislukking getoon lank voor dit in Desember 2013 van stapel gestuur is, maar die regering het voortgegaan...
Tag: Outa
Outa sal Gautengers teen tolgeld-insameling beskerm
Outa sal Gautengers teen tolgeld-insameling beskerm Die Organisasie teen Belastingmisbruik sê hy sal voortgaan met sy plan om motoriste te verdedig wat deur die Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap gedagvaar word oor uitstaande e-tolskuld. Die volg na die Nasionale Tesourie se adjunk-direkteur-generaal van staatsfinansies, Mampho Modise, se opmerkings dat Gauteng ingestem het skuld moet en sal ingevorder...
Outa sal staatsrede boikot – Kosmos 94.1
Outa sal staatsrede boikot Die Organisasie teen Belastingmisbruik sê hy verkies om vanjaar president Cyril Ramaphosa se staatsrede te boikot. Dit is uit verset teen wat hy sien as politieke arrogansie en leë retoriek tydens die toespraak. Outa het mede-Suid-Afrikaners aangemoedig om deel te neem aan die optrede. Uitvoerende hoof Wayne Duvenage verwag die staatsrede...
Outa sê AARTO sal munisipaliteite geld laat verloor
Outa sê AARTO sal munisipaliteite geld laat verloor Die Organisasie teen Belastingmisbruik, sê kommer neem toe oor die bekendstelling van die Administratiewe Beregting van Padverkeersoortredings-stelsel, wat potensiële uitdagings vir munisipaliteite aandui. ‘n Verslag wat op ‘n raadsvergadering in Swellendam in die Wes-Kaap aangebied is, dui op potensiële inkomsteverliese van tot 7 miljoen Suid-Afrikaanse rand weens...
Outa looi SABC-wetsontwerp – Kosmos 94.1
Outa looi SABC-wetsontwerp Die Organisasie teen Belastingmisbruik in Suid-Afrika sê die vertraging van drie jaar in die ontwikkeling van ʼn befondsingsmodel soos in die SABC-wetsontwerp voorgestel word, kan die openbare uitsaaier in ʼn moeiliker finansiële posisie plaas. Die SABC het in die 2022/2023-boekjaar ʼn verlies van 1,2 miljard Suid-Afrikaanse rand getoon. Die wetsontwerp is tans...
Outa verwelkom sanksies teen SAP oor korrupsie
Outa verwelkom sanksies teen SAP oor korrupsie Die Organisasie teen Belastingmisbruik het die sanksies verwelkom wat ingestel is teen die Duitse sagtewaremaatskappy SAP, wat betrek is by korrupsie by Suid-Afrikaanse staatsondernemings. SAP is opdrag gegee om 2,2 miljard Suid-Afrikaanse rand in restitusie te betaal, met ‘n bykomende 750 miljoen rand aan die strafregtelike bate-herwinningsrekening. Die...
Outa lig sy mening oor Gazprombank en PetroSA
Outa lig sy mening oor Gazprombank en PetroSA Die Organisasie teen Belastingmisbruik is skepties oor die regering se onlangse kernkragverkrygingsplan en die beleggingsooreenkoms tussen PetroSA en Gazprombank, omdat dit nie deursigtig en rasioneel is nie. Die bekragtiging van ‘n transaksie van 3,7 miljard Suid-Afrikaanse rand en ʼn moontlike nuwe verkrygingsproses vir kernkrag van 2 500...
Ondersoek kernkrag en PetroSA-ooreenkomste, vra Outa
Ondersoek kernkrag en PetroSA-ooreenkomste, vra Outa Die Organisasie teen Belastingmisbruik is skepties oor die Suid-Afrikaanse regering se onlangse kernkragverkrygingsplan en die beleggingsooreenkoms tussen PetroSA en Gazprombank, omdat dit nie deursigtig en rasioneel is nie. Die bekragtiging van ‘n transaksie van 3,7 miljard Suid-Afrikaanse rand en ʼn moontlike nuwe verkrygingsproses vir kernkrag van 2 500 megawatt...
NVG-leierskap kry kritiek van Outa
NVG-leierskap kry kritiek van Outa Die Organisasie teen Belastingmisbruik kritiseer die Nasionale Vervolgingsgesag dat hy Suid-Afrikaners in die steek gelaat het nadat die korrupsiesaak teen die voormalige uitvoerende hoof van Eskom, Matshela Koko, en 18 ander van die rol geskrap is in die Streekhof in Middelburg, Mpumalanga. Die saak gaan oor bewerings van kontrakte van...
Outa kry EU-befondsing om aanspreeklikheid te bevorder
Outa kry EU-befondsing om aanspreeklikheid te bevorder Die Organisasie teen Belastingmisbruik in die buurland het meer as 13 miljoen Suid-Afrikaanse rand se befondsing van die Europese Unie se program vir die bevordering van aanspreeklikheid verkry. Hierdie samewerkings-program wil deursigtigheid verbeter, korrupsie bekamp en aanspreeklikheid binne parlementêre verrigtinge versterk. Outa, in samewerking met die Parlementêre Moniteringsgroep...