Tag: Ozempic

Home Ozempic
Oppas vir vervalste Ozempic vir gewigsverlies!
Post

Oppas vir vervalste Ozempic vir gewigsverlies!

Oppas vir vervalste Ozempic vir gewigsverlies! Die Suid-Afrikaanse Reguleringsowerheid vir Gesondheidsprodukte waarsku die publiek teen vervalste Ozempic-produkte op die mark, wat ernstige gesondheidsrisiko’s inhou. Advertensies vir ongemagtigde Ozempic, of produkte wat semaglutied bevat, word op radiostasies en sosiale media geadverteer. Novo Nordisk Suid-Afrika bevestig daar is ‘n landwye tekort aan Ozempic, wat die geleentheid skep...