DA stel sy manifes in die Paarl bekend Die Demokratiese Alliansie het sy provinsiale manifes in die Paarl in die Wes-Kaap bekend gestel, wat sewe beloftes aan kiesers insluit en ‘n mandaat vra vir die volgende vyf jaar aan bewind. Die premierkandidaat Alan Winde het die party se prestasiegeskiedenis in die provinsie beklemtoon. Beloftes sluit...
Tag: Paarl
Durban’s Super Giants verpletter Paarl Royals
Durban’s Super Giants verpletter Paarl Royals Krieket: Durban’s Super Giants wat bo-aan die SA20 punteleer is, het Paarl Royals wat tweede is met 125 verpletter en ʼn bonusoorwinning op Kingsmead behaal. Hulle is die eerste span wat vir die uitspeelwedstryde kwalifiseer. Matthew Breetzke se 78 en Heinrich Klaasen se vinnige vyftigtal van 17 balle het...
De Kock trek los teen Paarl Royals
De Kock trek los teen Paarl Royals Krieket: Nadat hy gesukkel het om aan die gang te kom in die SA20, het Quinton de Kock gister uiteindelik losgetrek teen Paarl Royals in die Paarl. Die besoekers het ‘n eensydige wedstryd met 57 lopies gewen en die boonste posisie op die punteleer ingepalm. Nadat die Super...
Paarl Royals klop Pretoria Capitals met 27 lopies
Paarl Royals klop Pretoria Capitals met 27 lopies In die SA20 reeks het die Paarl Royals die Pretoria Capitals met 27 lopies geklop in die Paarl. Paarl Royals het eerste gekolf en 160 vir 7 aangeteken in hul 20 beurte, terwyl Pretoria Capitals se telling 133 vir 7 was. Môremiddag om half-vier kom die Pretoria...
South Africa: Interpol Fugitive Arrested in Paarl
A 55-year-old suspect will be appearing this morning, 02 June 2023 in Paarl Magistrates’ court following a joint operation by the Hawks Serious Commercial Crime Investigation and Interpol wherein he was arrested for charges of racketeering, fraud, corruption and money laundering under an Interpol red notice. It is reported that during 2020, the complainants mandated...