The proposed design of a train station in the Chinese city of Nanjing has attracted the attention of Chinese internet users – for all the wrong reasons. Authorities say the design of the North Nanjing station takes inspiration from plum blossoms, which the city is known for. But online, others are pointing out its resemblance...
Tag: pad
Uutoni is op pad na Gobabis na korrupsie aantygings
Uutoni is op pad na Gobabis na korrupsie aantygings Twee lede van Gobabis se bestuurskomitee het eksklusief met Kosmos 94.1 gepraat oor beweerde wanbestuur. Voorsitter Isaak de Beer en raadslid Elvire Theron sê onder meer die komitee het ‘n 4 persent salarisverhoging vir personeel van die hand gewys oor skuld wat die munisipaliteit moet betaal,...
Uiteindelik is reën op pad vir Hardap!
Uiteindelik is reën op pad vir Hardap! Die bekende Namibiese weerkenner van Aranos, George van der Merwe, het goeie nuus. Hy sê die Khomas- en Hardap-streke kan vandag reën verwag, wat môre en Maandag regoor die land sal versprei. Daar is ook ‘n goeie kans vir reën volgende week. Van der Merwe is aan die...
Reën is op pad, sê weerkantoor
Reën is op pad, sê weerkantoor Volgens die Namibië Meteorologiese Diens se weervoorspelling vir die res van die week, word reën oor groot dele van die land verwag. Matige tot swaar reënval sal waarskynlik in al die streke voorkom. ‘n Koue front kan ook volgende week verwag word. Kosmos 94.1 Nuus het met Odilo Kgobetsi...
Jeugraad: So lyk pad vorentoe
Jeugraad: So lyk pad vorentoe ‘n Beweerde poging deur die Nasionale Jeugraad se direkteur, Calista Schwartz-Gowases, om ‘n PDM Jeugliga afgevaardigde aan te rand by ‘n Jeugraad byeenkoms in Ondangwa, is steeds in die nuus. Sharonice Busch, uitvoerende voorsitter van die Jeugraad, het die wangedrag veroordeel en sê hulle sal die voorval aanspreek wat tot...
Pad oop om TikTok in VSA te verban
Pad oop om TikTok in VSA te verban Die Amerikaanse Huis van Verteenwoordigers het die Wet op die Beskerming van Amerikaners teen Buitelandse Opposisie-beheerde Toepassings goedgekeur. Dié wetsontwerp kan die weg baan vir ‘n verbod op die TikTok-toepassing in die land. Die sosiale-mediareus se Chinese moedermaatskappy, ByteDance, het ses maande om sy beherende aandeel te...
Nuwe hulppakket (hopelik) vir Oekraïne op pad
Nuwe hulppakket (hopelik) vir Oekraïne op pad Amerika is besig om ‘n nuwe militêre hulppakket vir die Oekraïne voor te berei wat soveel as 400 miljoen Amerikaanse dollar werd kan wees, volgens twee Amerikaanse amptenare. Dit is die eerste sodanige stap in maande, aangesien bykomende fondse vir Kiëf steeds deur Republikeinse leiers in die kongres geblokkeer...
NASA onthul die ontwerp van boodskap wat op pad is na Jupiter se maan Europa
NASA onthul die ontwerp van boodskap wat op pad is na Jupiter se maan Europa Wanneer dit in Oktober gelanseer word, sal die ruimte-agentskap se Europa Clipper-ruimtetuig propvol gelaai wees met ‘n versending wat meer as 2,6 miljoen name bevat wat deur die publiek ingedien is. Na aanleiding van NASA se bekende tradisie om inspirerende...
Meisie, 10, verkrag op pad huistoe
Meisie, 10, verkrag op pad huistoe Die Namibiese polisie sê ‘n meisie van 10 jaar oud is by die Okaluwa-nedersetting verkrag. Volgens die mag was sy en nog ‘n meisie op pad huis toe van die skool af en die verdagte het op hulle afgekom, hulle gejaag en die slagoffer gevang, verkrag en aangerand. Die...
Rod Stewart & Jools Holland op pad na nommer 1 met album ‘Swing Fever’
Rod Stewart & Jools Holland op pad na nommer 1 met album ‘Swing Fever’ Sir Rod Stewart en Jools Holland het kragte saamgesnoer om hul eerste gesamentlike album ooit die lig te laat sien. Hulle gaan die week moontlik vir die eerste keer as ‘n duo bo-aan die amptelike langspeler-treffersparade wees met hul splinternuwe album,...