Springbok-vrouespan gereed om Amerika te pak Rugby: Die Springbok-vrouespan se hoofafrigter, Louis Koen, het Aseza Hele by die beginspan vir vanmiddag se toets teen Amerika in Londen ingesluit. Hele vervang Anathi Qolo op nommer agt, terwyl Asiphe Mayaba as regtervleuel terugkeer om Maceala Samboya se plek in te neem. Die span hoop om voort te...
Tag: pak
SA stig spesiale span om waterkwessies aan te pak
SA stig spesiale span om waterkwessies aan te pak Die Kabinet in die buurland het die stigting aangekondig van ‘n gespesialiseerde taakspan wat toegewy is om die dringende wateruitdagings die hoof te bied. Die span, bestaande uit verteenwoordigers van departemente soos Water en Sanitasie, Landbou, en Openbare Werke en Infrastruktuur, sal strategieë uitdink en oplossings...
ACSA pak infrastruktuur, sekerheids-uitdagings aan
ACSA pak infrastruktuur, sekerheids-uitdagings aan Die Lughawensmaatskappy van Suid-Afrika het infrastruktuur- en veiligheidskwessies aangepak en ‘n belegging van 21,7 miljard Suid-Afrikaanse rand oor vyf jaar aangekondig. Die uitvoerende hoof, Mpumi Mpofu, sê die doel is om die beskikbaarheid van bates, lughaweveiligheid en passasierservaring te verbeter. Dit volg ná kritiek oor gesteelde goedere en stukkende kameras...
Stormers-ondersteuner Dricus du Plessis help om Loftus vol te pak
Stormers-ondersteuner Dricus du Plessis help om Loftus vol te pak Rugby: Die Bulle het ‘n swaargewig ingespan om hulle te help om Loftus Versfeld vol te pak in môre se Verenigde Rugbykampioenskaps-wedstryd teen die Stormers – maar hy is ‘n Stormers-ondersteuner! Die gemengde gevegskuns wêreldkampioen, Dricus du Plessis, sal môre op die stadion wees, terwyl...
ANC pak skuld op DA-geleide koalisie vir Tshwane se finansiële krisis
ANC pak skuld op DA-geleide koalisie vir Tshwane se finansiële krisis Die ANC sê die Stad Tshwane, onder die DA-geleide koalisie, verkeer in ‘n treurige finansiële verknorsing. Die party spreek diepe kommer uit oor die Nasionale Tesourie se plan om ‘n toekenning vir kapitaalprojekte te kanselleer, met verwysing na die koalisie se onvermoë om fondse...
Ierland gee Italië pak in Sesnasiesbeker
Ierland gee Italië pak in Sesnasiesbeker Rugby: Die verdedigende kampioene, Ierland, het hulle indrukwekkende Sesnasies-vertoning voortgesit en Italië in Dublin met 36-nul afgeransel om ‘n bonuspunt-oorwinning te behaal. Danksy drieë deur Jack Crowley, twee deur Dan Sheehan en Jack Conan asook die vleuels James Lowe en Calvin Nash is Ierland na twee rondes nou bo-aan...
SolNam, Solarcentury Africa pak nuwe sonkragprojek aan
SolNam, Solarcentury Africa pak nuwe sonkragprojek aan Solarcentury Africa en SolNam Energy het aangekondig dat hulle hul opgedateerde opwekkingslisensie van die Elektrisiteitsbeheerraad ontvang het om die SolNam 60-megawatt sonkragprojek naby Keetmanshoop te bou. Die twee maatskappye het vroeg verlede jaar ‘n ooreenkoms onderteken om die projek saam te ontwikkel. Die maatskappye het reeds in 2022...
Veelparty-handves onthul plan om werkloosheid en armoede aan te pak
Veelparty-handves onthul plan om werkloosheid en armoede aan te pak Die Veelparty-handves vir Suid-Afrika het ‘n omvattende plan onthul om die stygende werkloosheidsyfer aan te pak en ekonomiese groei te bevorder te midde van kommerwekkende ekonomiese uitdagings. Die werkloosheidsyfer staan op 41-persent, en die handves wil staatsfinansies bestendig maak en onderwysgehalte verbeter. Die voorgestelde plan...
Ministerie pak duur pryse vir plaaslike vervaardiging aan
Ministerie pak duur pryse vir plaaslike vervaardiging aan Die handelsministerie sê prysmededingendheid bly ‘n uitdaging vir Namibië se vervaardigde goedere om winsgewende markte te penetreer. Hoë bedryfskoste, insluitend arbeid, water, grond en elektrisiteit, in teenstelling met goedere uit ander dele van die wêreld, soos goedkoper Asiatiese markte, maak ons produkte duur. Daarom het die ministerie...
Blitsbokke pak Australië in die kwarteindronde van die Kaapstadse Sewestoernooi
Blitsbokke pak Australië in die kwarteindronde van die Kaapstadse Sewestoernooi Na oorwinnings teen Groot Brittanje en Amerika het die Blitsbokke Saterdagaand by die Kaapstad-Sewestoernooi met 14-12 teen Ierland vasgeval om tweede in Groep A te eindig. Suid-Afrika kom vanoggend op net na 11 teen Australië te staan wat eerste in Groep C is na hy...