Twee bomaanvalle in Pakistan dood 59 Pakistan is in rou gedompel na minstens 59 mense in bomaanvalle op twee moskees dood is. Gister se aanvalle het plaasgevind terwyl die land ‘n openbare vakansiedag gevier het om die profeet Mohammed se geboortedag te herdenk. In die ernstigste voorval het ‘n selfmoord-bomaanvaller minstens 54 mense gedood wat...
Tag: Pakistan
Sri Lanka stun Pakistan to earn Asia Cup final match against India
Kusal Mendis’ 91 and an unbeaten 49 by Charith Asalanka helped Sri Lanka edge out Pakistan by two wickets in a last-ball thriller of the Asia Cup to set up a final clash with India. Chasing a DLS revised target of 252 in the 42-overs-a-side contest in Colombo, Sri Lanka needed eight from the final...
Kohli, Rahul star as India crush Pakistan in rain-hit Asia Cup ODI
Virat Kohli and returning KL Rahul hit unbeaten centuries to lead India’s 228-run thrashing of Pakistan in a rain-hit Super Four clash of the Asia Cup on Monday’s reserve day. Kohli (122) and Rahul (111) put together 233 runs as India reached 356-2, a total defended after they bowled out Pakistan for 128 in the...
‘Leader of the pack’ Rauf leads Pakistan to seven-wicket rout of Bangladesh
Pace bowler Haris Rauf led Pakistan to a seven-wicket rout of Bangladesh in the Super Four stage of the Asia Cup in Lahore on Wednesday. Rauf picked up 4-19 while pace partner Naseem Shah finished with 3-34 to bundle Bangladesh out for 193 runs in 38.4 overs to set up an easy win. Opener Imam-ul-Haq...
Oudpremier van Pakistan se aanhouding met twee weke verleng – Kosmos 94.1
Oudpremier van Pakistan se aanhouding met twee weke verleng ‘n Hof in Pakistan het die aanhouding van die voormalige eerste minister Imran Khan met 14 dae verleng om aanklagte dat hy staatsgeheime uitgelek het, te ondersoek. Khan se regsverteenwoordiger sê ‘n spesiale hofsitting is gehou by die Attock-gevangenis, waar Khan begin het om ‘n drie...
Angolan cleric to represent the Pope in Pakistan
Staff Reporter THE Angolan president Joao Gonsalves Lourenco is in Ondjiva, the capital of the southern Cunene province, there to represent his government at the episcopal consecration of Germano Peneemhote, the first Angolan ever to be appointed head of a diplomatic mission of the Vatican. PICTURED: Reverend Germano Peneemhote. Catholics from Northern Namibia are equally...
Pakistan train derailment leaves 30 dead
At least 30 people have died and nearly a hundred others were left injured after a passenger train derailed in southern Pakistan. Pakistan’s Railway Minister says the scale of the accident was big and at least 1,000 passengers were aboard the train when the accident took place. Sreoshi Mukherjee has more. The post Pakistan...
Reuse-treinramp in Pakistan, 35 dood – Kosmos 94.1
Reuse-treinramp in Pakistan, 35 dood Minstens 35 mense is dood en meer as 90 is beseer nadat ‘n trein naby die dorp Nawabshah in Pakistan ontspoor het. Amptenare sê die Hazara Express was van Karatsji na Rawalpindi op pad toe tien waens ontspoor het. ‘n Noodsituasie is by die belangrikste hospitale in Nawabshah en die...
Ondersteuners van oudpremier Imran Khan landwyd in Pakistan aangehou – Kosmos 94.1
Ondersteuners van oudpremier Imran Khan landwyd in Pakistan aangehou Meer as 50 ondersteuners van die voormalige Pakistanse eerste minister Imran Khan word op verskeie plekke in die land aangehou in verband met Saterdag se betogings teen sy drie jaar-gevangenisstraf vir korrupsie. Mense is onder meer in die stede Lahore en Karachi in hegtenis geneem. ‘n...
Selfmoordaanval dood 44 in Pakistan – Kosmos 94.1
Selfmoordaanval dood 44 in Pakistan Minstens 44 mense is dood en meer as 200 beseer in ‘n ontploffing tydens ‘n saamtrek van die Islamitiese party Jamiat Ulema-e-Islam-Fazl, in Pakistan. Meer as 500 mense het die saamtrek bygewoon toe die ontploffing plaasgevind het. Volgens internasionale media het die polisie bewyse gevind die ontploffing was vermoedelik ‘n...