Japan skenk aan Egiptiese hospitale wat Palestyne help Japan het 149 miljoen Namibiese dollar beloof om kritieke mediese hulp te verskaf aan Egiptiese hospitale wat beseerde Palestyne uit die Gaza-strook behandel. Die befondsing is in samewerking met die Wêreldgesondheidsorganisasie. Die Japannese ambassadeur in Egipte, Oka Hiroshi, sê die ondersteuning is daarop gemik om aandag te...
Tag: Palestyne
Palestyne begin met Ramadan te midde van konflik
Palestyne begin met Ramadan te midde van konflik Palestyne het begin om die Heilige Maand van Ramadan te gedenk te midde van ‘n uitdagende situasie weens die voorslepende konflik in Gaza. Die tekort aan humanitêre bystand vererger die probleme van die Palestyne, wat Ramadan gedenk deur te vas, te bid en aan gemeenskapsgeleenthede deel te...
Israelse soldate skiet 112 Palestyne by koskonvooi dood
Israelse soldate skiet 112 Palestyne by koskonvooi dood Die Hamas-beheerde Gesondheidsministerie sê minstens 112 Palestyne is dood en meer as 200 beseer naby ʼn vragmotorkonvooi met voedsel in die noorde van Gaza. Volgens berigte het mense die vragmotors vol kos wat pas in die weste van Gaza-stad aangekom het, omsingel in die hoop om kos...
Geregshof besluit oor Palestyne – Kosmos 94.1
Geregshof besluit oor Palestyne Die Internasionale Geregshof sê dit is nie nodig vir bykomende noodmaatreëls om die regte van Palestyne te beskerm nie, na Israel se offensief in Rafah. Suid-Afrika het die hof versoek om te oorweeg of Israel se plan om sy aanvalle in Gaza na Rafah uit te brei, bykomende noodmaatreëls benodig om...
Meer as 1 miljoen Palestyne vasgekeer voor Israeli offensief
Meer as 1 miljoen Palestyne vasgekeer voor Israeli offensief Meer as 1 miljoen Palestyne is vasgekeer in en om Rafah terwyl Israel gereed maak om hulle te ontruim en ‘n grondaanval teen Hamas-vegters in die suidelike Gaza-stad te loods. Hulpagentskappe het gewaarsku dat groot getalle burgerlikes in die Israeliese offensief kan sterf en die VN...
Daar’s geen oorlog teen Palestyne nie, maar teen Hamas – Bibi
Daar’s geen oorlog teen Palestyne nie, maar teen Hamas – Bibi srael se eerste minister Benjamin Netanyahu sê sy land baklei teen Hamas-terroriste, nie die Palestynse bevolking nie. Hy voeg by hulle doen dit in totale ooreenstemming met die internasionale reg. Die Internasionale Geregshof hoor vandag Suid-Afrika se saak aan waarin beweer word Israel pleeg...
Christenleiers staan saam vir Palestyne, Gaza
Christenleiers staan saam vir Palestyne, Gaza ‘n Afvaardiging van Christenleiers van regoor die wêreld, insluitend ‘n groep van Suid-Afrika, het in die Wesoewer aangekom om dié Kersfees in Bethlehem deur te bring. Die pelgrimstog word deur Kairos Suider-Afrika in samewerking met Kairos Palestina gereël. Die organisasie sê dit is ‘n demonstrasie van samehorigheid met Palestynse...
Dosyne Palestyne sterf in Israeliese lugaanvalle
Dosyne Palestyne sterf in Israeliese lugaanvalle Tientalle Palestyne is in Gaza dood in lugaanvalle vanoggend deur Israel, volgens Palestynse media, nadat Amerika Israel aangemoedig het om sy militêre veldtog af te skaal en Hamas-leiers noukeurig te teiken. Minstens 14 mense is dood in aanvalle wat twee huise in Jabalia getref het, en dosyne is dood...
Eff staan by Palestyne: Ndlozi
Eff staan by Palestyne: Ndlozi Die EFF-parlementslid Mbuyiseni Ndlozi veroordeel Israel se aanval op Gaza en sê sy party staan by die Palestyne. Hy het in die Parlement deelgeneem aan die Israel-Palestynse debat. Die EFF blameer die toenemende konflik op die besetting en onderdrukking van die Palestynse mense in hulle eie land. Ndlozi beskryf Israel...
Bestaande wette beskerm nie Palestyne nie
Bestaande wette beskerm nie Palestyne nie Die hoof aanklaer van die Internasionale Strafhof Karim Khan het met die media gepraat oor sy besoek aan die Rafah-grenspos tussen Gaza en Egipte. Hy het sy kommer uitgespreek oor die feit van burgerlikes nie kan sien wat wetgewing wat bestaan, in hulle guns werk nie. Post navigation Source...