Derduisende Palestyne gee gehoor aan Israel se ontruimingsbevel Derduisende Palestyne het vandag uit die noorde van die Gaza-strook gevlug met ‘n verwagte Israeliese grondaanval. Israel het die gebied met nog lugaanvalle bestook en het oornag aangekondig dat dit die veiligheid van Palestyne wat op twee hoofpaaie uit die gebied vlug sal waarborg tot vyf-uur vanmiddag,...
Tag: Palestyne
Hamas verteenwoordig nie Palestyne nie – Austin
Hamas verteenwoordig nie Palestyne nie – Austin Die Amerikaanse minister van verdediging Lloyd Austin, is in Israel. Sy besoek kom ‘n dag na die minister van buitelandse sake, Antony Blinken, ook in Israel met premier Benjamin Netanyahu vergader het. Austin sê die fokus moet op Hamas geplaas word omdat Hamas nie die Palestynse volk verteenwoordig...
‘Moenie Hamas met alle Palestyne verwar nie’
‘Moenie Hamas met alle Palestyne verwar nie’ Spanje waarsku die Europese Unie om nie Hamas met alle Palestyne te verwar nie. Die blok gaan die opskorting van hulp aan die Palestynse gebiede bespreek, na Hamas se ongekende aanvalle op Israel. Die waarnemende minister van buitelandse sake van Spanje, José Manuel Albares, sê die Palestynse gebiede...
Twee Palestyne sterf in Israeli aanval op vlugtelingkamp
Twee Palestyne sterf in Israeli aanval op vlugtelingkamp Israeliese magte het vroeg Sondag twee Palestyne, insluitend ‘n vegter van die Islamitiese groep Hamas, tydens ‘n klopjag op ‘n vlugtelingkamp in die besette Wesoewer doodgeskiet. Israeliese magte het op die Nur Shams-kamp naby die stad Tulkarm toegeslaan en ‘n skietgeveg het met Palestynse vegters ontstaan, het...