Tag: Palestynse

Home Palestynse
Israel waarsku teen erkenning van Palestynse staat
Post

Israel waarsku teen erkenning van Palestynse staat

Israel waarsku teen erkenning van Palestynse staat Israel het vier Europese lande gewaarsku dat hul plan om te werk aan die erkenning van ‘n Palestynse staat ‘n toekenning vir terrorisme is. Spanje het Vrydag gesê dat hy, in die naam van vrede in die Midde-Ooste, met Ierland, Malta en Slowenië ooreengekom het om eerste stappe...

Namibië ‘het morele plig’ oor besetting van Palestynse gebiede
Post

Namibië ‘het morele plig’ oor besetting van Palestynse gebiede

Namibië ‘het morele plig’ oor besetting van Palestynse gebiede Die justisie-minister, Yvonne Dausab, en ‘n internasionale prokureur, Phoebe Okowa, het mondelingse voorleggings namens Namibië gedoen voor die Internasionale Geregshof. Die hof sit in Den Haag, Nederland, oor Israel se besetting van die Palestynse gebiede. Die ministerie se woordvoerder, Edmund Khoaseb, sê hul fokus was op...

Bibi skop vas oor Palestynse staat
Post

Bibi skop vas oor Palestynse staat

Bibi skop vas oor Palestynse staat Israel se premier Benjamin Netanyahu sê hy verwerp ‘n plan vir internasionale erkenning van ‘n Palestynse staat en sê so ‘n inisiatief sal ‘n enorme beloning aan terrorisme bied. Netanyahu se kommentaar volg op ‘n berig in die Washington Post. Die koeran sê dat die VSA, Israel se vernaamste...

Amerika, VK kyk na skep van Palestynse staat
Post

Amerika, VK kyk na skep van Palestynse staat

Amerika, VK kyk na skep van Palestynse staat Amerika kyk daadwerklik na die vestiging van ʼn onafhanklike Palestynse staat met sekerheidswaarborge vir Israel. Die woordvoerder van die Buitelandse Sake-departement, Matthew Miller, wou nie meer besonderhede verstrek nie maar het op ʼn nuuskonferensie gesê die poging is ʼn doelwit van die administrasie van president Joe Biden....

‘n Palestynse staat sal uitwissing van Hamas vereis
Post

‘n Palestynse staat sal uitwissing van Hamas vereis

‘n Palestynse staat sal uitwissing van Hamas vereis Die voormalige Britse minister van buitelandse sake Alistair Burt, sê sou ‘n tweestaat-oplossing in die Midde-Ooste bespreek word en ‘n Palestynse staat word op die been gebring, is dit belangrik om te bevestig dat die ideologie van Hamas, die uitwissing van Israel en Jode, nie meer bestaan...

Bibi verwerp Palestynse staat – Kosmos 94.1
Post

Bibi verwerp Palestynse staat – Kosmos 94.1

Bibi verwerp Palestynse staat Die eerste minster van Israel, Benjamin Netanyahu, is steeds gekant teen die skepping van ‘n Palestynse staat as deel van ‘n na-oorlogse scenario en sê dit sal sy land se veiligheid in gedrang bring. Die VSA en Australië hou vol dat ‘n tweestaatoplossing die enigste haalbare plan vir blywende vrede in...

Israel verwerp SA se stellings oor Palestynse burgerlikes
Post

Israel verwerp SA se stellings oor Palestynse burgerlikes

Israel verwerp SA se stellings oor Palestynse burgerlikes Israel verwerp in geen onsekere taal nie, Suid-Afrika se bewering dat hy Palestynse burgerlikes net 24 uur gegee het om Gaza te ontruim. Israel hou vol by die Internasionale Geregshof in Den Haag in Nederland dat die Israelse Weermag drie weke kennis gegee het en dring aan...

Blinken sê weer Israel moet Palestynse burgerlikes beter beskerm
Post

Blinken sê weer Israel moet Palestynse burgerlikes beter beskerm

Blinken sê weer Israel moet Palestynse burgerlikes beter beskerm Die Amerikaanse minister van Buitelandse Sake, Antony Blinken, het tydens dringende gesprekke met Israelse leiers in Tel Aviv oproepe herhaal dat Israel die beskerming van burgerlikes in Gaza moet opskerp. Die beraadslaging het ten doel om die uitbreiding van die geweld na die streek te voorkom...

Israel ‘moet Palestynse burgerlikes beskerm’
Post

Israel ‘moet Palestynse burgerlikes beskerm’

Israel ‘moet Palestynse burgerlikes beskerm’ Israel staar toenemende Amerikaanse oproepe in die gesig om verdere skade aan Palestynse burgerlikes te vermy in sy stryd teen Hamas-militante in Gaza. Die strydende partye toon tans geen teken om hul ineengestorte wapenstilstand te laat herleef nie. Amerikaanse visepresident Kamala Harris sê te veel onskuldige Palestyne is in Gaza...

Al-Sissi eis Palestynse staat – Kosmos 94.1
Post

Al-Sissi eis Palestynse staat – Kosmos 94.1

Al-Sissi eis Palestynse staat Die Egiptiese president Abdel Fattah al-Sissi sê die Israelies-Palestynse vredesproses is ‘n idee op sy laaste bene en hy versoek die internasionale gemeenskap om eerder ‘n  staat van Palestina te erken. Hy sê die resultate van die wankelende pad oor die afgelope 30 jaar wys dat ‘n ander benadering gevolg moet...