Tag: paniek

Home paniek
Covid: Geen rede tot paniek, 4 gevalle daagliks in afgelope jaar
Post

Covid: Geen rede tot paniek, 4 gevalle daagliks in afgelope jaar

Covid: Geen rede tot paniek, 4 gevalle daagliks in afgelope jaar Die gesondheidsministerie sê in ‘n verklaring dat Covid-19 nog nooit heeltemal uit die land verdwyn het nie. In die laaste 12 maande is gemiddeld minder as 106 gevalle ‘n maand aangeteken, of vier gevalle per dag. Tussen 25 Januarie en 16 Februarie vanjaar was...

Geen paniek oor Eris – Kosmos 94.1
Post

Geen paniek oor Eris – Kosmos 94.1

Gesondheidsministerie: Geen paniek oor Eris Die eerste geval van die nuwe Covid-variant, Eris of EG.5, is in Gauteng in Suid-Afrika bevestig, maar is nog nie in Namibië bespeur nie. Eris is ‘n subvariant van die Omikron-stam, wat oorspronklik in November 2021 opgemerk is. Eris se simptome sluit in koors, kort-asem, hoes, moegheid, spierpyne, hoofpyn, en...