Tag: parlement

Home parlement
UPM nader hof om in parlement te bly, maak melding van geld
Post

UPM nader hof om in parlement te bly, maak melding van geld

UPM nader hof om in parlement te bly, maak melding van geld Die United People’s Movement het vandag ‘n dringende aansoek in die hof voor regter Boas Usiku. Die party poog om die verwydering van sy lede uit die Nasionale Vergadering deur die PDM te syde te stel. Die twee partye het ‘n ooreenkoms in...

Rishi se Rwanda-wet volgende week in parlement
Post

Rishi se Rwanda-wet volgende week in parlement

Rishi se Rwanda-wet volgende week in parlement Wetgewing wat daarop gemik is om verdere hofuitdagings teen die Britse premier, Rishi Sunak, se plan om asielsoekers na Rwanda te deporteer, sal volgende op 15 April in die parlement gedebatteer word. Die regering wil duisende asielsoekers na Rwanda hervestig, maar dit is tot dusver deur die howe...

Parlement bevestig staatsrede môre – Kosmos 94.1
Post

Parlement bevestig staatsrede môre – Kosmos 94.1

Parlement bevestig staatsrede môre Terwyl die Presidensie steeds doodstil is oor die staatsrede het die Nasionale Vergadering bevestig dat president Nangolo Mbumba, wat tans in Botswana is vir ‘n gedenkdiens vir wyle Hage Geingob, wel môre middag die staatsrede in die parlement sal lewer. Die Nasionale Vergadering se inligtingsbeampte George Sanzila… Post navigation Source link

Parlement se program sê staatsrede is op 14 Maart
Post

Parlement se program sê staatsrede is op 14 Maart

Parlement se program sê staatsrede is op 14 Maart Die jaarlikse staatsrede sal volgens ‘n program van die Nasionale Vergadering môre op 14 Maart deur president Nangolo Mbumba gelewer word. Die aankondiging is nog nie deur die Presidensie gedoen nie maar, dit is op die parlement se program wat op 28 Februarie hersien is.  Post...

PDM looi onderwys in parlement
Post

PDM looi onderwys in parlement

PDM looi onderwys in parlement Die PDM-parlementslid Nghidipohamba Hamata het ‘n mosie in die Nasionale Vergadering ter tafel gelê dat die regering voldoende hulpbronne moet gebruik om openbare skole ook soos privaatskole te laat presteer. Volgens Hamata moet die regering die belangstelling van die wetgewers en opvoedkundiges in die land wek om die saak aan...

Parlement gaan stem oor Hlophe
Post

Parlement gaan stem oor Hlophe

Parlement gaan stem oor Hlophe Die Suid-Afrikaanse parlement sê  huidige wette laat hom toe om voort te gaan om te stem of die geskorste Wes-Kaapse regterpresident, John Hlophe, en afgetrede regter Nkola Motata, verwyder moet word. Hlophe het ʼn aansoek by die Wes-Kaapse Hooggeregshof ingedien om die Parlement met ʼn interdik te keer om Woensdag...

Griekse Parlement stem oor wettiging van selfdegeslag-huwelike
Post

Griekse Parlement stem oor wettiging van selfdegeslag-huwelike

Griekse Parlement stem oor wettiging van selfdegeslag-huwelike Die Griekse parlement gaan stem oor die wettiging van selfdegeslag-huwelike, wat ‘n belangrike mylpaal vir ‘n Ortodokse Christen-land is. Die voorgestelde wetsontwerp, wat deur premier Kyriakos Mitsotakis opgestel is, sal na verwagting ongeveer 243 stemme in die parlement van 300 setels ontvang. Ondanks teenkanting van die invloedryke Griekse...

Europese Parlement neem wysigings aan van Wet op Plantgesondheid
Post

Europese Parlement neem wysigings aan van Wet op Plantgesondheid

Europese Parlement neem wysigings aan van Wet op Plantgesondheid Die Europese Parlement se Landbou-komitee het wysigings aan die Wet op Plantgesondheid goedgekeur, wat maatreëls teen nuwe plant-plae versterk. Die hersienings is in Oktober verlede jaar voorgestel en fokus op voorkoming in die vroeë stadium en onmiddellike uitwissing as dit op die Europese Unie se grondgebied...

Cyril se staatsrede – nuwe reëls in parlement
Post

Cyril se staatsrede – nuwe reëls in parlement

Cyril se staatsrede – nuwe reëls in parlement Die buurland se parlement het ‘n stel nuwe gesamentlike reëls ingestel wat ontwerp is om gesamentlike sittings van die Nasionale Vergadering en die Nasionale Raad van Provinsies te reguleer, en ontwrigtings verbied. Die jaarlikse Staatsrede vind môre plaas en word vir die derde keer in die Kaapstadse...

EFF faal in aansoek teen SA parlement se nuwe reëls
Post

EFF faal in aansoek teen SA parlement se nuwe reëls

EFF faal in aansoek teen SA parlement se nuwe reëls Die EFF het misluk met sy regspoging om die Parlement te verbied om nuut aanvaarde Huisreëls in te stel wat daarop gemik is om ontwrigtings tydens die staatsrede te voorkom. Die reëls, wat in Desember aanvaar is, bepaal geen lid sal toegelaat word om die...