Tag: parlementêre

Home parlementêre
Seibeb besin oor parlementêre besoek aan Switserland
Post

Seibeb besin oor parlementêre besoek aan Switserland

Seibeb besin oor parlementêre besoek aan Switserland Die speaker van die Nasionale Vergadering, Peter Katjavivi, het ‘n afvaardiging van parlementslede gelei na die 148ste Inter-Parlementêre Unie vergadering in Genève, Switserland. Die parlementslede Henny Seibeb, Charmaine Tjirare and Nono Katjingisiua het Katjavivi vergesel na die vergadering, wat gister ten einde geloop het. Seibeb besin oor sommige...

Katjavivi gesels oor parlementêre diplomasie
Post

Katjavivi gesels oor parlementêre diplomasie

Katjavivi gesels oor parlementêre diplomasie Die speaker van die Nasionale Vergadering, professor Peter Katjavivi, is tans in Switserland waar hy ‘n afvaardiging van parlementslede na die 148ste Parlementêre Unie Vergadering in Genève lei. Katjavivi het die parlement toegespreek en sê dit versterk parlementêre diplomasie. Hy het ook melding gemaak van vroue se verteenwoordiging in wetgewers. ...

Namibië lei pogings van Statebond Parlementêre Vereniging
Post

Namibië lei pogings van Statebond Parlementêre Vereniging

Namibië lei pogings van Statebond Parlementêre Vereniging Namibië het die voortou geneem om te bepleit dat die Statebond Parlementêre Vereniging van ‘n Brits-geregistreerde liefdadigheidsorganisasie in ‘n internasionale interparlementêre organisasie omskep word. Die parlement het vandeesweek ‘n vergadering van die begrotingskomitee van die vereniging se Afrika-streek aangebied. Die voorsitter van die Nasionale Raad, Lukas Sinimbo Muha,...

Geldsake van die Statebond se parlementêre vereniging onder die loep
Post

Geldsake van die Statebond se parlementêre vereniging onder die loep

Geldsake van die Statebond se parlementêre vereniging onder die loep Die parlement bied van vandag tot Vrydag ‘n vergadering van die begrotingskomitee van die Statebond Parlementêre Vereniging se Afrika-streek in Windhoek aan. Die komitee is in beheer van die organisering, fasilitering en formulering van aanbevelings van die vereniging se finansiële beleggings. Lukas Sinimbo Muha, voorsitter...

Parlementêre dorpies in buurland in die soeklig
Post

Parlementêre dorpies in buurland in die soeklig

Parlementêre dorpies in buurland in die soeklig Die buurland se parlementêre staande komitee oor Openbare Rekeninge het die Spesiale Ondersoekeenheid gevra om die Departement van Openbare Werke en Infrastruktuur se prestige-portefeulje in geheel te ondersoek. Dit sluit die bestuur en onderhoud van parlementêre dorpies in Pretoria en Kaapstad in. Die departement het aan die komitee...

SAOG se parlementêre forum kyk na landbou, voedselproduksie – Kosmos 94.1
Post

SAOG se parlementêre forum kyk na landbou, voedselproduksie – Kosmos 94.1

SAOG se parlementêre forum kyk na landbou, voedselproduksie Die SAOG parlementêre forum is in Tanzanië aan die gang. Landbou en voedselsekerheid is onder die loep en lidland word aangemoedig om plaaslik, deur middel op tersiêre instansies, kapasiteit te bou. Phillipus Katamelo, lei die Namibiese afvaardiging namens die speaker van die Nasionale Vergadering. Post navigation Source...