Tag: Parlementstuine

Home Parlementstuine
Roete môre vanaf parlementstuine na Onafhanklikheidstadion
Post

Roete môre vanaf parlementstuine na Onafhanklikheidstadion

Roete môre vanaf parlementstuine na Onafhanklikheidstadion Brigadier-generaal Rehabiam Kalimba van die Namibiese Weermag het die roete aangekondig van die optog wat môre president Hage Geingob se oorskot sal vervoer. Die optog sal van die parlementstuine na die Onafhanklikheidstadion beweeg vir die gedenkdiens, waarna die liggaam in staatsie sal lê. Die optog sal by die parlementstuine...

Regering het parlementstuine toegemaak oor protesoptogte, sê Mudge
Post

Regering het parlementstuine toegemaak oor protesoptogte, sê Mudge

Regering het parlementstuine toegemaak oor protesoptogte, sê Mudge Reaksie word ontvang op die parlementstuine in die hoofstad wat nog steeds toe is, nadat dit sewe jaar gelede gesluit is vir opknappings. Die ministerie van werke moet glo nog die ablusieblokke voltooi voordat die tuine weer vir die publiek oopgemaak kan word. Kosmos 94.1 Nuus het...

Dis 7 jaar, parlementstuine word steeds opgeknap
Post

Dis 7 jaar, parlementstuine word steeds opgeknap

Dis 7 jaar, parlementstuine word steeds opgeknap Die parlementstuine is vandag presies sewe jaar gesluit – vir opknappings. Die tuine is op 12 Januarie 2017 toegemaak en verlede jaar is Kosmos 94.1 Nuus ingelig dat alle werk voltooi is behalwe die ablusieblokke wat onder die ministerie van werke val. Daar is toe beaam dat die...

Opknappingswerk duur steeds voort op toilette in Parlementstuine – Kosmos 94.1
Post

Opknappingswerk duur steeds voort op toilette in Parlementstuine – Kosmos 94.1

Opknappingswerk duur steeds voort op toilette in Parlementstuine Die Parlementstuine is steeds nie oop vir die publiek nie. Die tuin was gewild onder toeriste, asook onder Namibiërs wat klein partytjies en pieknieks gehou het. Die tuine is gesluit vir opknapping. Kosmos 94.1 Nuus het gaan kers opsteek by die woordvoerder van die Nasionale Vergadering Raphael...