Tag: Parys

Home Parys
SA-swemmers kwalifiseer vir Parys – Kosmos 94.1
Post

SA-swemmers kwalifiseer vir Parys – Kosmos 94.1

SA-swemmers kwalifiseer vir Parys Vyf Suid-Afrikaners het hulle plek verseker op vanjaar se Olimpiese Spele in Parys na die nasionale kampioenskap in Gqeberha in die Oos-Kaap. Die Olimpiese gouemedalje-wenner, Tatjana Smith, voorheen Schoenmaker, het haar plek bespreek saam met die 19-jarige Pieter Coetzé wat vyf goue medaljes op die kampioenskap opgeraap het. Aimee Canny, Kaylene...

Saara kuier in Parys by teenkorrupsie seminaar
Post

Saara kuier in Parys by teenkorrupsie seminaar

Saara kuier in Parys by teenkorrupsie seminaar Eerste minister, dr. Saara Kuugongelwa-Amadhila woon die Teenkorrupsie- en Integriteitsforum môre en Woensdag in Parys, Frankryk by. Die geleentheid is deur die Organisasie vir Ekonomiese Samewerking en Ontwikkeling gereël en sal leiers van regoor die wêreld byeen bring om nuwe denke en insigte te deel en om ondersoek...

Parys kroon kampioen-kelners in ‘koffie-resies’
Post

Parys kroon kampioen-kelners in ‘koffie-resies’

Parys kroon kampioen-kelners in ‘koffie-resies’ Kelners het ‘n skinkbord met ‘n koffie, croissant en glas water vir 2 kilometer deur Parys se strate gedra en seker gemaak dat hulle nie ‘n druppel mors nie. Die ikoniese Course des Cafes of “koffie-resies” is ‘n 110-jaar oue tradisie waar kelners deur Parys se strate draf terwyl hulle...

‘n Straat word vernoem na David Bowie in Parys, Frankryk
Post

‘n Straat word vernoem na David Bowie in Parys, Frankryk

‘n Straat word vernoem na David Bowie in Parys, Frankryk Die “Rue David Bowie” is onthul op die ontslape ikoon se 77ste verjaardag. Jy kan die onthulling hieronder sien. Dit is geleë tussen twee moderne kantoorgeboue, insluitend die hoofkwartiere van die nuuspublikasies “Le Monde” en “L’Obs” en koppel aan “Avenue Pierre-Mendes-France” en sal aansluit by...

Ritz in Parys vind juweel in stofsuiersak
Post

Ritz in Parys vind juweel in stofsuiersak

Ritz in Parys vind juweel in stofsuiersak ’n Gas by die Ritz in Parys wat hotelpersoneel daarvan verdink het dat hulle ’n diamantring van byna £637 000 gesteel het, gaan nou terug na Frankryk om met haar juweliersware herenig te word. Volgens Le Parisien het ‘n Maleisiese gas  ‘n klagte by die polisie ingedien en...

Parys se nuwe moltrein-stelsel nie gereed vir Spele
Post

Parys se nuwe moltrein-stelsel nie gereed vir Spele

Parys se nuwe moltrein-stelsel nie gereed vir Spele Die Franse hoofstad, Parys, se ondergrondse-spoorstelsel ondergaan sy belangrikste opgradering in dekades. Die Grand Paris Express sal vier lyne oor 200 kilometer byvoeg, sowel as 68 nuwe stasies. Dit sal hoofsaaklik voorstedelike gebiede verbind sonder om deur die digbevolkte sentrale gebiede te beweeg. Die metrostelsel, wat terugdateer...

Parys sal veilig wees tydens Spele
Post

Parys sal veilig wees tydens Spele

Parys sal veilig wees tydens Spele Parys se onderburgemeester vir sport beloof die Franse hoofstad sal die veiligste plek op aarde wees tydens volgende jaar se Spele. Pierre Rabadan het gereageer op die naweek se voorval naby die Eiffeltoring wat die lewe van ‘n Duitse burger geëis het. Die verdagte is aangekeer en teen-terrorisme-agentskappe ondersoek...

Duitse toeris sterf in aanval in Parys
Post

Duitse toeris sterf in aanval in Parys

Duitse toeris sterf in aanval in Parys Iemand wat aan die Franse owerhede bekend is as ‘n radikale Islamitiese persoon met geestesprobleme het ‘n Duitse toeris noodlottig met ‘n skerp voorwerp in die Paryse middestad aangeval. Twee mense is ook gewond voordat die aanvaller in hegtenis geneem is. Die aanval naby die Eiffeltoring het gebeur...

Springbok-sewes gaan Parys toe – Kosmos 94.1
Post

Springbok-sewes gaan Parys toe – Kosmos 94.1

Springbok-sewes gaan Parys toe Die Springbok-sewes se vrouespan het hulle plek bespreek in volgende jaar se Olimpiese Spele in Parys. Suid-Afrika het Rugby Afrika Vroue-sewes se eindwedstryd teen Kenia in Tunisië met 12-sewe gewen om vir die Olimpiese Spele te kwalifiseer. Hulle het Zambië in die halfeindronde met 31-nul verslaan. Afrigter Renfred Dazel sê hy is baie gelukkig...

Duisende betoog in Parys teen polisiegeweld
Post

Duisende betoog in Parys teen polisiegeweld

Duisende betoog in Parys teen polisiegeweld By die 80 000 mense het gister in Frankryk opgeruk teen polisiegeweld in betogings wat gereël is deur linkses, met botsings wat uitgebreek het tydens die optog in Parys. Die landwye betogings kom net minder as drie maande nadat ‘n polisielid ‘n jeugdige by ‘n verkeerspunt tromp-op doodgeskiet het,...