Tag: Passasierskepe

Home Passasierskepe
Passasierskepe gee reuse hupstoot aan kus-ekonomie
Post

Passasierskepe gee reuse hupstoot aan kus-ekonomie

Passasierskepe gee reuse hupstoot aan kus-ekonomie Die luukse passasierskip Viking Neptune het Saterdag by Walvisbaai vasgemeer as deel van sy wêreldtoer. Sondag het die Queen Victoria aangekom en vandag is dit die beurt van die Queen Mary 2. Die goewerneur van die Erongo-streek, Neville Andre, het aan Kosmos 94.1 Nuus gesê hulle is opgewonde oor...

Passasierskepe stroom na Walvisbaai – Kosmos 94.1
Post

Passasierskepe stroom na Walvisbaai – Kosmos 94.1

Passasierskepe stroom na Walvisbaai Namport het die week die luukse passasierskepe Queen Mary 2 en MSC Poesia in Walvisbaai verwelkom, en sê hy verwag altesaam 32 passasierskepe tot aan die einde van die jaar. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met Taná Pesat, Namport se bestuurder van korporatiewe kommunikasie, wat meer inligting verskaf. Post navigation Source...

Passasierskepe mag nie meer in Amsterdam vasmeer – Kosmos 94.1
Post

Passasierskepe mag nie meer in Amsterdam vasmeer – Kosmos 94.1

Passasierskepe mag nie meer in Amsterdam vasmeer Die stadsraad van Amsterdam in Nederland, het ‘n verbod ingestel, waarvolgens passasierskepe nie meer in die hawestad mag anker gooi nie. Dit is volgens berigte deel van pogings om besoekergetalle in te perk, en besoedeling te verminder. Gevolglik gaan die sentrale plesierbootterminaal gesluit word. Dit is die jongste...