Patel bepleit plaaslike ondersteuning Die buurland se handelsminister, Ebrahim Patel, sê plaaslike aankope sal die Suid-Afrikaanse ekonomie aanhelp. Patel het Suid-Afrikaanse vervaardigers geloof vir hul rol in die bou en instandhouding van plaaslike nywerhede. Hy beklemtoon hul proaktiwiteit is die sleutel tot die skep van uiters nodige werksgeleenthede: Post navigation Source link
Tag: Patel
Amerika verleng Agoa-ooreenkoms: Patel – Kosmos 94.1
Amerika verleng Agoa-ooreenkoms: Patel Die buurland se handel-minister, Ebrahim Patel, het bekendgemaak Amerika het ʼn voorlopige ooreenkoms bereik met Afrikalande, waarvan Namibië een is, om die Agoa-ooreenkoms met nog ʼn dekade te verleng. Hy sê dit is onderworpe aan goedkeuring van die Amerikaanse Kongres. Die huidige ooreenkoms, wat meer as 30 Afrikalande in staat stel...
Patel maak plan vir elektriese voertuie bekend
Patel maak plan vir elektriese voertuie bekend Die Suid-Afrikaanse handelsminister, Ebrahim Patel, het die omvattende padkaart vir elektriese voertuie onthul, wat sleutelaspekte soos die witskrif oor die oorgang na elektriese voertuie uiteensit. Ander afdelings sluit ‘n instellings-raamwerk en fiskale finansieringstrategieë in. Patel beklemtoon die belangrikheid van die witskrif, wat openbare beleidsverbintenis tot die oorgang met ondersteuningsmeganismes...