Tag: Pensioen

Home Pensioen
Begroting: Sal Hage se plan vir pensioen deurgevoer word?
Post

Begroting: Sal Hage se plan vir pensioen deurgevoer word?

Begroting: Sal Hage se plan vir pensioen deurgevoer word? Met die nasionale begroting wat in die nuus is, het vrae ontstaan oor of die plan deur die ontslape president Hage Geingob, dat die pensioentoelaag verder verhoog sal word, sal realiseer. Geingob het in sy Oujaarstoespraak gesê hy wil dit opstoot tot dalk 2 000 Namibiese...

Verhoging in pensioen – versigtig vir verkiesingsfoefies
Post

Verhoging in pensioen – versigtig vir verkiesingsfoefies

Verhoging in pensioen – versigtig vir verkiesingsfoefies Reaksie word ontvang op aanmerkings deur president Hage Geingob dat hy die oumens-pensioen moontlik tot 3 000 Namibiese dollar kan opstoot, voor hy die amp in Maart 2025 verlaat. Op die oomblik ontvang pensioenarisse 1 400 dollar maandeliks wat die fiskus 3,3 miljard dollar jaarliks kos. Daar is...

Pensioen van ‘korruptes’ gestaak – Kosmos 94.1
Post

Pensioen van ‘korruptes’ gestaak – Kosmos 94.1

Pensioen van ‘korruptes’ gestaak Die buurland se Spesiale Tribunaal het ‘n bevel uitgereik wat die Spesiale Ondersoekeenheid en Transnet beveel om ‘n pensioenuitbetaling van 8,9 miljoen Suid-Afrikaanse rand aan twee voormalige Transnet-bestuurders te staak. Hierdie stap is in verband met verkwistende Covid-19 uitgawes ter waarde van 33,5 miljoen rand aan asemtoetser-pypies. Volgens die ondersoekeenheid se...