Tag: pensioenarisse

Home pensioenarisse
Erongo Red vra pensioenarisse om aansoek te doen vir laer kragkostes
Post

Erongo Red vra pensioenarisse om aansoek te doen vir laer kragkostes

Erongo Red vra pensioenarisse om aansoek te doen vir laer kragkostes Erongo Red subsidieer tans pensioenarisse. Ten spyte van die verhoging in basiese krag-tariewe, sal pensioenarisse steeds voordele geniet soos gesubsidieerde tariewe en gratis installering van voorafbetaalde meters. Benjamin Nangombe, die skakelbeampte by Erongo Red, het met Kosmos 94.1 Nuus gesels oor die dokumente wat...

Pensioenarisse kan vir Stad Windhoek skuldverligting registreer
Post

Pensioenarisse kan vir Stad Windhoek skuldverligting registreer

Pensioenarisse kan vir Stad Windhoek skuldverligting registreer Die Stad Windhoek nooi pensioenarisse uit om te registreer vir sy 524 miljoen Namibiese dollar skuldverligtingsprogram, soos goedgekeur deur die raad op 30 November verlede jaar. Die registrasietydperk is twee maande, vanaf 15 Februarie tot 15 April, by die Stad se verskillende sentrums in die hoofstad. Die program...

Pensioenarisse geteiken in munisipale-rekening-slenter – Kosmos 94.1
Post

Pensioenarisse geteiken in munisipale-rekening-slenter – Kosmos 94.1

Pensioenarisse geteiken in munisipale-rekening-slenter Daar is talle slenters wat op die oomblik gebruik word en die jongste is agterstallige water- en kragrekenings. Kosmos 94.1 het verneem van slagoffers in die hoofstad sowel as aan die kus, en pensioenarisse word meestal geteiken. Die persoon wat skakel dreig om dienste te sny indien geld nie onmiddellik deur...

ErongoRED sê pensioenarisse moet herregistreer vir subsidie – Kosmos 94.1
Post

ErongoRED sê pensioenarisse moet herregistreer vir subsidie – Kosmos 94.1

ErongoRED sê pensioenarisse moet herregistreer vir subsidie Pensioenarisse in die Erongo-streek word aangemoedig om te herregistreer om voort te gaan om voordeel te trek uit ErongoRED se gesubsidieerde tariewe. Die beroep kom na die onlangse 9,9 persent tarief-verhoging op elektrisiteit. Die kragverspreider se waarnemende uitvoerende hoof, Nico Niemand, sê herregistrasie deur pensioenarisse sal ook die risiko van misbruik van die skema verminder. In Mei 2023 het die Elektrisiteitsbeheerraad NamPower se gemiddelde tariefverhoging...

Stygende munisipale tariewe wek kommer by pensioenarisse – Kosmos 94.1
Post

Stygende munisipale tariewe wek kommer by pensioenarisse – Kosmos 94.1

Stygende munisipale tariewe wek kommer by pensioenarisse Munisipale tariewe styg normaalweg in Julie regoor die land en in Suid-Afrika is die situasie dieselfde. Pensioenarisse in die Stad Johannesburg het nou kommer uitgespreek oor die onlangse styging in munisipale heffings en belasting. Pensioenarisse sê die verhogings sal ‘n baie negatiewe uitwerking op hulle beperkte inkomste hê....