Tag: personeel

Home personeel
Peya spreek sy personeel toe
Post

Peya spreek sy personeel toe

Peya spreek sy personeel toe Inligtingsminister Peya Mushelenga het ‘n beroep op die ministerie se personeel gedoen om hul pogings te verbeter om doeltreffende dienslewering aan die publiek te verseker. Die minister het die beroep gedoen terwyl hy die ministerie se bestuur en streekshoofde toegespreek het tydens die opening van hulle jaarlikse beplanningsessie, wat tans...

AfDB onttrek personeel uit Ethiopië
Post

AfDB onttrek personeel uit Ethiopië

AfDB onttrek personeel uit Ethiopië Die Afrika-ontwikkelingsbank het die onttrekking van sy internasionale personeel uit Ethiopië aangekondig ná die arrestasie en aanranding van twee werknemers deur die land se veiligheidsmagte in Oktober. Die bank veroordeel die gruwelike skending van diplomatieke immuniteit, regte en voorregte van sy Addis Abeba-gebaseerde personeel, wat onregmatig gearresteer en aangerand is....

Namcor gesels likwidasie, personeel en heffings
Post

Namcor gesels likwidasie, personeel en heffings

Namcor gesels likwidasie, personeel en heffings Namcor is tans besig om met die media te praat oor sy huidige uitdagings insluitend sy finansiële verknorsing en hoë vlakke van skuld. Die waarnemende besturende direkteur Shiwana Ndeunyema sê hulle het die lynministerie genader vir ‘n reddingsboei. Die brandstofheffing, wat tans halfeer is tot 3,8 sent per liter...

Konferensie skyn lig op veiligheid van pasiënte, personeel
Post

Konferensie skyn lig op veiligheid van pasiënte, personeel

Konferensie skyn lig op veiligheid van pasiënte, personeel Suid-Afrika berei voor om op 19 Oktober die elfde Gehaltebestuur- en pasiëntveiligheidkonferensie by die Gallagher-konvensiesentrum in Midrand aan te bied. Afgevaardigdes uit die gesondheidsorgbedryf en voorste kenners sal vernuwende idees ondersoek, gemik op die vermindering van wanpraktykvervolging en kliniese nalatigheid. Die voorsitter van die konferensie, Jacqui Stewart,...

Kaapse nooddienste onder erge druk, tekort aan personeel
Post

Kaapse nooddienste onder erge druk, tekort aan personeel

Kaapse nooddienste onder erge druk, tekort aan personeel Die Wes-Kaapse hoof van Noodmedisyne by Metro-nooddienste en Noodgeneeskunde, Wayne Smith, sê sommige hospitale in die provinsie het minder noodwerkers ná die storms oor die langnaweek. Talle gesondheidsorgwerkers sukkel om toegang tot hospitale te kry weens padsluitings en skade. Smith sê baie van die gesondheidsorgwerkers werk tans...

Afpersing, dreigemente: Stad Kaapstad het tolvrye lyn vir sy personeel
Post

Afpersing, dreigemente: Stad Kaapstad het tolvrye lyn vir sy personeel

Afpersing, dreigemente: Stad Kaapstad het tolvrye lyn vir sy personeel Die Stad Kaapstad veroordeel die onlangse dreigemente en pogings tot afpersing van die stad se werknemers en kontrakteurs terwyl hulle besig was met ‘n beligtingsprojek in Eersterivier. Die burgemeesterskomiteelid vir Energie, Beverley van Reenen, moedig inwoners aan om die metro te help deur van sy...

Biden onplooi meer personeel in nadraai van Idalia – Kosmos 94.1
Post

Biden onplooi meer personeel in nadraai van Idalia – Kosmos 94.1

Biden onplooi meer personeel in nadraai van Idalia Die Amerikaanse President Joe Biden sê hy het die federale noodbestuursagentskap opdrag gegee om nog hulpbronne in die suidoostelike state te herontplooi. Dit sluit tot 1 500 personeel en 900 kuswag-personeel in. Dit volg nadat Idalia as tropiese storm geklassifiseer is en deur laagliggende dorpe op Florida se Big Bend beweeg het. Die storm het daarna...

Brittanje verminder diplomatieke personeel in Niger – Kosmos 94.1
Post

Brittanje verminder diplomatieke personeel in Niger – Kosmos 94.1

Brittanje verminder diplomatieke personeel in Niger Brittanje het die jongste land geword wat sy diplomatieke personeel in Niger verminder. Verskeie Westerse lande, insluitend Amerika, het reeds ‘n beroep op hul burgers gedoen om die land te verlaat. Daar word gevrees dat die veiligheidsituasie in die hoofstad Niamey kan versleg omdat Niger vandag sy onafhanklikheid van...