Tag: Peter

Home Peter
Late Colonel Peter Iindongo buried
Post

Late Colonel Peter Iindongo buried

Scores of mourners converged at Oshihenge cemetery in the Oshakati constituency of the Oshana region to pay their last respects to the late Colonel Peter Iindongo, a veteran of the liberation struggle who died on February 22 at the age of 64. Iindongo was accorded an official funeral and has been described as an outstanding...

GOOD skors Peter de Villiers na beskuldigings van seksuele wangedrag
Post

GOOD skors Peter de Villiers na beskuldigings van seksuele wangedrag

GOOD skors Peter de Villiers na beskuldigings van seksuele wangedrag Die GOOD Party het Peter de Villiers uit alle party-bedrywighede geskors nadat ‘n lid hom van seksuele wangedrag beskuldig het. Tugstappe sal volg om vas te stel of die party se grondwet oortree is. Woordvoerder Janke Tolmay sê die skorsing van die gewese Springbok-hoofafrigter gee...

Oom Peter Dickman se lewe vandag gevier
Post

Oom Peter Dickman se lewe vandag gevier

Oom Peter Dickman se lewe vandag gevier Die roudiens van die geliefde pastoor van die Bikers Church Namibia Peter Dickman, wat op 14 Januarie dood is aan ‘n hartaanval, is vanoggend op Swakopmund gehou. Daar was vroeër verkeerswaarskuwings oor die getalle motorfietsryers op pad na die kus, om Dickman se roudiens by te woon. Hy...

Bekroonde fotograaf Peter Magubane sterf
Post

Bekroonde fotograaf Peter Magubane sterf

Bekroonde fotograaf Peter Magubane sterf Peter Magubane, die bekende kunstenaar-fotograaf wat lig gewerp het op die alledaagse stryd van swart Suid-Afrikaners onder apartheid, is oorlede. Hy was 91. Nadat hy in 1955 by die Drum-tydskrif aangesluit het, het Magubane bekendheid verwerf as een van die min swart fotograwe wat die onderdrukking van swart Suid-Afrikaners gedek...