Amushelelo sê hy lewer sy petisie alleenlik aan president NEFF-lid Michael Amushehelo se protes teen jeugwerkloosheid op Onafhanklikheidsdag het vreedsaam afgeloop maar, daar was niemand om hulle petisie te ontvang nie. Hy het dus kennis aan die kantoor van die president gegee dat hy Woensdag die petisie sal aflewer. Hy voeg by hy eis dat...
December 17, 2024
Tag: petisie
Home
petisie
Post
December 15, 2023December 15, 2023Uncategorized
Katutura-inwoners handig petisie oor aan NV
Katutura-inwoners handig petisie oor aan NV Inwoners van Katutura het in die hoofstad betoog om weer te kla oor Stad Windhoek wat die dienste van RedForce gebruik om skuld in te vorder. Hulle sê ook voorafbetaalde meters moet deur die Stad voorsien, geïnstalleer en betaal word. Die groep het ‘n petisie vir die Nasionale Vergadering...
Post
October 7, 2023October 7, 2023Uncategorized
Veediefstal lei tot wêreldwye petisie om stropers borg te weier
Veediefstal lei tot wêreldwye petisie om stropers borg te weier Veediefstal en -stroping het die afgelope jaar hand oor hand toegeneem, met ‘n groot eskalasie in die aantal voorvalle en die aantal diere wat dwarsoor die land gesteel of gestroop word. ‘n Groep van vier vermeende vee-stropers is op 7 September deur die Otjiwarongo buurtpatrollie...