Petrolkoppe beplan protes oor straatwedrenne Die Cape Coloured Congress en motorwedren-geesdriftiges beplan protesoptrede vandag by die huis van die Kaapstadse burgemeesters-komiteelid vir veiligheid en sekuriteit, JP Smith. Hulle is gekant teen ‘n nuwe verkeers-ordonnansie wat onwettige straatwedrenne wil bekamp en onwettig aangepaste voertuie van paaie wil verwyder. Oortreders sal swaar boetes opgelê word, hul motors...
December 29, 2024