HKIA-sage het erge rimpel-effek, veral in piekseisoen Die Namibiese toerisme-sektor is hoogs bekommerd oor die rimpel-effek wat die vrag- en grondhanteringskwessie by die Hosea Kutako Internasionale Lughawe veroorsaak. Beide Eurowings van Lufthansa en Qatar Airways het skerp gereageer op die Namibiese Lughawensmaatskappy wat die vrag- en grondhanteringskontrak op die nippertjie vanoggend aan Paragon oorhandig en...
December 29, 2024