Lae produksie pla SA wynbedryf nie Die Suid-Afrikaanse wynbedryf is nie bekommerd oor die wêreldye afname in produksie nie. Volgens die International Organisation of Vine and Wine, val produksie en kan dit die laagste vlak in 60 jaar bereik. Die klaarblyklike swak oes in die Suidelike Halfrond en Europa is deels verantwoordelik vir die afname....
November 8, 2024
Tag: pla
Home
pla
Post
December 2, 2023December 2, 2023Uncategorized
Rusverstoring pla in hoofstad – Kosmos 94.1
Rusverstoring pla in hoofstad Die strate van die hoofstad was stil na die vorige woelige naweek en geen groot insidente is aangemeld nie. Die Copps 94.1-span het hul rondtes gedoen en soos verwag kan word in Desember, was die mees noemenswaardige klagte een van rusverstoring. Francois Lottering het die detail. Post navigation Source link
Post
September 15, 2023September 15, 2023Uncategorized
Hoe maak mens as Kees en sy vriende kom pla? – Kosmos 94.1
Hoe maak mens as Kees en sy vriende kom pla? Bobbejane meld hulself gedurig ongenooid aan in mense se erwe, vernietig die tuine of nog erger, gaan die huise binne en help hulself uit die yskaste. Hulle soek hoofsaaklik kos. Hoe raak mens ontslae van ‘n bobbejaan op jou eiendom? Kosmos 94.1 Nuus het met...